Page 1 of 1

Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:14 am
by Dries101

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:22 am
by Hein22
Plastiek roes nie! >:+ >:+

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:24 am
by win270
Dit laat my nou dink aan die moontlikheid om 'n "chip" in die geweerkolf in te bou sodat die geweer wel gevind kan word in sulke omstandighede! Hoe lyk dit, wie wil die idee "patenteer"?

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:35 am
by VdWalt
win270 wrote:Dit laat my nou dink aan die moontlikheid om 'n "chip" in die geweerkolf in te bou sodat die geweer wel gevind kan word in sulke omstandighede! Hoe lyk dit, wie wil die idee "patenteer"?
Nie slegte idee vir die opspoor van gesteelde wapens nie.

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:53 am
by Dries101
So wat se die skywe vir ons Zeiss is taai maar hulle eienaars is redelik deurmekaar en rigting beneuk(-,

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:21 pm
by Riaan Kriel
Dries101 wrote:So wat se die skywe vir ons Zeiss is taai maar hulle eienaars is redelik deurmekaar en rigting beneuk(-,
Goeie opsomming.... >:D

Hier by ons het jy vet probleme as jy jou geweer so sommer net los of "vergeet". Ek sou dink dit IS roekelose en nalatige hantering van 'n vuurwapen en dat die ou nie verdien om 'n vuurwapen te hĂȘ nie. Goeie advertensie wel vir die Zeiss ;)

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:39 pm
by Lamtjop
Ek het so paar jaar terug ook so tipe artikel gelees en gou gegoogle, n Kalhes Helia 6x42 was vir 27 jaar weg het slegter van buite gelyk as die zeiss maar intern was als glo nog perfek. Daai geweer se leer geweer band lyk besonder goed invergelyking met die geweer?

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Mon Dec 15, 2014 10:30 pm
by Koos Barnard
Ek het al dieselfde storie of tipe storie ook van ander groot vervaardigers gehoor. Nou begin ek wonder wie se scopes het werklik daar buite gele in die sneeu en wat is dalk blote bemarking. Vra maar net.
Mooi loop

Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie

Posted: Mon Dec 15, 2014 11:06 pm
by tgg
ja, die ringe is staal

Die scope en lense nie, so hulle verloor tyd is bietjie langer