Page 1 of 1

.22 revolwer

Posted: Thu Dec 11, 2014 10:11 pm
by Johan22
Naand manne en vroue

Ek het 'n vriendin wat 'n .22 revolwer wil laat gaan verniet sy wil nie meer die wapen he nie maar wil dit nie laat vernietig nie. Sy soek een wat dit kan gebruik.

Laat weet maar as daar een is wat belangstel sal ek haar adres en kontak nr gee

Groete
Johan22

Re: .22 revolwer

Posted: Thu Dec 11, 2014 10:22 pm
by junglejulian
Oom johan ek sal hom graag wil he.ek kort n wapen vir genadeskoot op n bok .die .22 beskadig nie die trofee/kuip van die dier nie.
Ek sal more n lui gee.
Julian
084 592 6299

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 2:49 pm
by Koedoebul
As julian nie vat nie kan ek asb 2de opsie kry?

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 3:01 pm
by Stefan764
hel en ek soek ook al lank een...

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 4:03 pm
by win270
Hoe maklik is dit om vir die betrokke wapen 'n lisensie te kry?

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 5:01 pm
by alecjohnson
win270 wrote:Hoe maklik is dit om vir die betrokke wapen 'n lisensie te kry?
baie maklik, motifeer net reg;)

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 5:29 pm
by win270
Hoekom ek vra, mens kan nie motiveer dat jy dit vir selfverdediging wil gebruik nie. Al wat dus omtrent oorbly, is skyfskiet. Mense in stede vind dit ook moeiliker om dan hiervoor te motiveer. Wel, dis wat ek in die verlede oor die betrokke wapens by andere verstaan het.

Re: .22 revolwer

Posted: Fri Dec 12, 2014 8:13 pm
by Johan22
Koedoe regso

Re: .22 revolwer

Posted: Mon Dec 15, 2014 9:14 am
by Koedoebul
Dankie Johan,

Wag om van jou te hoor.

Groete