Page 1 of 1

My 300 WSM

Posted: Wed Dec 10, 2014 12:49 pm
by Petrie303
300WSM 2.jpg
Na lank gewag is my 300WSM klaar!

Remington 700 Aksie
31.5duim Broughton loop, 1:10 twist, barrel clamp
Kolf self gebou uit Swart hout
Moet nog Jewel sneller op sit

Ek moet vroeg volgende jaar bietjie lading ontwikeling doen, beplan om 190gr Noslers CC te gebryk vir speel en 210gr Berger Match Target BT Long Range en Sierra 220gr Match vir Kompetisies.

Gaan leerkie toets, met al die punte, Hoop om so by 2850f/s lekker Node te kry...

Groete,
Petrie

Re: My 300 WSM

Posted: Wed Dec 10, 2014 1:12 pm
by VdWalt
Baie geluk! Die bokkies gaan nou maar wyd om jou moet loop.

Re: My 300 WSM

Posted: Wed Dec 10, 2014 2:28 pm
by SNIPER
Hi Petrie303

Baie mooi geweer,baie geluk.

Gaan jy n kneldemper op die mooi roer skiet.

Groete

Sniper
Ultimate Varminting
provarminthunter@gmail.com

Re: My 300 WSM

Posted: Wed Dec 10, 2014 2:46 pm
by Petrie303
Ludwig wrote:Netjies Petrie. Dit lyk na 'n baie lekker LR roer. Moet ook nie die 208gr A-Max vergeet nie. Sal ook baie mooi loop.

Nou moet jy volgende jaar bietjie ALRHA se shoots kom skiet met die yster. ;)
Hi,

Dankie,

Daai Amax punte sal mooi werk maar waar kry mens dit...Skaars soos Hoendertande.. Ek het darrem so 500 x 210gr Berger Match Target BT Long Range en selfde hoeveelheid Sierra 220gr Match en 190gr Noslers CC...behoord my so ruk te hou...

Ek gaan saam die Bisley manne F-Ope skiet volgende jaar, gaan dit Baie geniet!

SNIPER, Gaan defnitief nie a silencer op sit nie...nie nodig nie, geweer gaan net onder 10kg weeg, skop niks... moet nog so bietjie lood in die kolf gooi om hom te balanseer...

Groete

Re: My 300 WSM

Posted: Fri Dec 12, 2014 6:32 am
by Jan-Hendrik
Ek like daai kaliber met my hele hart-En met daai loop en aksie kan hy ne REG wees.