Page 1 of 1

Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Wed Dec 10, 2014 6:40 am
by CZ-Ebony
Goeie dag almal

Ek en my swear soek dringend n geleentheid om hierdie Desember in die Oos Kaap te jag. Kan enige iemand asb vir ons kontak besonderhede gee van plase wat ons dalk navraag kan doen? Ons jag albei al baie lank en wil graag op ons Des vakansie vir n dag wegkom om bietjie biltong te vergader en tyd in die veld te spandeer

Marnu

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Wed Dec 10, 2014 7:12 am
by Wayne
Phone Gary Sutton - 045-8383068, or 082-2564726, Queenstown area.

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Wed Dec 10, 2014 6:12 pm
by Boesman10
Waar gaan julle wees? n' Dag se ry in die Oos Kaap kan nogal ver wees..

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Fri Dec 12, 2014 11:56 pm
by theedge
CZ-Ebony wrote:Goeie dag almal

Ek en my swear soek dringend n geleentheid om hierdie Desember in die Oos Kaap te jag. Kan enige iemand asb vir ons kontak besonderhede gee van plase wat ons dalk navraag kan doen? Ons jag albei al baie lank en wil graag op ons Des vakansie vir n dag wegkom om bietjie biltong te vergader en tyd in die veld te spandeer

Marnu
Waar in die OosKaap gaan julle wees

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Sat Dec 13, 2014 12:00 am

Posted: Sat Dec 13, 2014 7:12 am
by Frikkie Coetzee
Lyk my die man was net n hit and run.

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Sat Dec 13, 2014 7:33 am
by win270
Was dit ook sy enigste post tot dusver?

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Sat Dec 13, 2014 12:05 pm
by Wayne
Looks like he has gone on awol.

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Sat Dec 13, 2014 4:09 pm
by Gawie(13mm)
Wayne wrote:Looks like he has gone on awol.
You can only be AWOL if you attend at least one roll-call.
He did not even make it that far. 8)
2014-12-13-16-15-37--496473198.jpeg

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Sun Dec 14, 2014 4:37 am
by theedge
Gawie(7mm) wrote:
Wayne wrote:Looks like he has gone on awol.
You can only be AWOL if you attend at least one roll-call.
He did not even make it that far. 8)
2014-12-13-16-15-37--496473198.jpeg
Ek hou van die een maat ++>: ++>: ++>:

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Fri Jan 30, 2015 5:07 am
by CZ-Ebony
:o goeie dag aan almal- julle is almal baie skerp - ek hou van die humor. Ek probeer nog uitwerk hoe die sisteem werk. Ek n nuut op Jarakal en nog n Vaalie daarby so verskoon maar asb

Dankie vir die inligting, ons het toe Des reggekom om darem n paar vlakvarke in salami en kaaswors te verander in Somerset Oos. Matador Slaghuis het die varkies verwerk en ek moet sê ek sal dit elke jaar wil doen want ons vreet soos "varke". Ons is gereëld in die Port Alfred/Cannon Rocks area en aangesien ons verslaaf is aan jag soek ons na kontakte in die area waar Suid Afrikaaners nog kan jag. Ek sal my beste gee om nie weer te Awol nie.

Groete

Marnu

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Fri Jan 30, 2015 6:44 am
by win270
Marnu, ons glo jou slegs as daar 'n paar foto's op die forum geplaas word! ++>:

Re: Desember 2014 Jag - Oos Kaap

Posted: Fri Jan 30, 2015 7:28 am
by Gawie(13mm)
Welkom terug maat.

Hier is 'n klomp spekskieters op die forum en daarom sal fotos as getuienis tot strafversagting dien. ;D