Page 1 of 1

Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 5:32 pm
by douw
Wat sal jul manne voorstel vir 'n 25-06 wat hoofsaaklik gebruik sal word om vlakte te kan jag, ook so nou en dan die "gonge" en papier skiet.

Een vereiste is egter die "illuminated reticle"

Ek hoor graag.

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 5:45 pm
by Sangoma (IAN)
Sightron 10-50x60 MOA Tactical Illuminated
Met daai groot 60mm lens laat hy baie lig in vir aand skiet

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 5:51 pm
by cassie_calvinia
NF nsx

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 8:15 pm
by douw
1.Sightron SIII 10-50x60 LRIRMOA +/- R18000
2.Nightforce NSX +/- R24 000
3. Leupold VX6 met Illuminated +/- R23 000

Gee asb jul opinie oor begenoemde asook dalk op 'n Zeiss van die bedrag.

Kry mens die NSX met verligte kruis?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 8:24 pm
by Sako75
4-16x50 Schmidt Bender. Maar het nou wel nie verligte kruis nie. :(

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 8:57 pm
by douw
Sako75 wrote:4-16x50 Schmidt Bender. Maar het nou wel nie verligte kruis nie. :(
Wat kos hy omtrent?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 9:02 pm
by Wayne
Nightforce NXS 5.5 - 22 x 56 or the 8-32 x 56 , and never be sorry.

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 9:04 pm
by douw
Wayne wrote:Nightforce NXS 5.5 - 22 x 56 or the 8-32 x 56 , and never be sorry.
Prys naastenby?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 9:49 pm
by Sangoma (IAN)
VX6, 7-42 is op special by S&O vir R28k
Daai Sightron illuminated is meer as R18k

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Tue Dec 09, 2014 11:23 pm
by Finfan
Nightforce 5.5-22x56 dan het jy nog R900 vir die vrou se paar skoene :laugh:

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 5:18 am
by Geno
PM vir Raven.
Sy NF ATACR is te koop...


Image

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 6:31 am
by Wayne
Finfan is in the ballpark +- R23000, got mine through Champion gunshop, Tommy 072 5953820

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:08 am
by Hein (Haan)
Kahles K624i ?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:29 am
by JTM
Wat van 'n March Hunting ?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:35 am
by Geno
JTM wrote:Wat van 'n March Hunting ?
Hulle kom nie met illumination nie. Slegs die Tacticals kom illuminated.

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:36 am
by Kallie Fernhout
Ek persoonlik sal sonder om twee keer te dink n NF nxs kry. dus maar my opinie

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:39 am
by Capt. Yoda
NF SHV 5-20x56 IL met NF ringe gaan jy nog R5000 spaar om ammo me te koop anders dalk n March maar hy kan dalk uit jou budget wees
Geno wrote:PM vir Raven.
Sy NF ATACR is te koop...

Net so by the by watse tiepe prys kyk ons hier na?

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:43 am
by Geno

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:45 am
by Capt. Yoda
Daai kol wat glow in the dark is is overrated Douw

Koop die ding!!!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=35153

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Wed Dec 10, 2014 8:31 pm
by douw
Dankie aan almal. Ek gaan vir my vriend wys. Hy is baie erg oor sy "illuminated" Hy gebruik sy leupold sin nogal gereel teen laaste lig. Hy jag baie, so die teleskoop gaan beslis net so baie in die veld wees as op die banke.

Groete
Douw

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Sun Feb 22, 2015 8:55 am
by seekoegat
Haan wrote:Kahles K624i
by wie

Re: Maksimum R24000 teleskoop

Posted: Sun Feb 22, 2015 12:17 pm
by Williel
http://www.agrimax.co.za/779/swarovski% ... copes.aspx

As hy nog so bietjie spaar is die ook iets om na te kyk.