Page 1 of 1

Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Mon Dec 08, 2014 5:08 pm
by Jacques du Plooy
Saterdag middag geleentheid gehad om eerste bobbejaan aan te vat.
.270 gelaai met 130gr SST. Rangefinder het gemeen 366m. Nightforce jou beauty.

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Mon Dec 08, 2014 5:11 pm
by Jacques du Plooy
Netjiese stel tande gehad.

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Mon Dec 08, 2014 5:34 pm
by Gernie
Groot seun daai, mooi man.

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Mon Dec 08, 2014 5:42 pm
by Leon Crous
Mooi man Leftie!
Maak van 'n "sitbok" 'n "lĂȘbok"!!! :laugh:
Jy moet maar laat weet as jy skietplek soek vir nog Bobby's, hier in die vrugte boorde van die Langkloof loop hulle oral rond. Die mannetjies is ook al lekker slim en jy sal genoeg langafstand oefening inkry. ;)
Groete,
Leon.

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Mon Dec 08, 2014 8:53 pm
by Jacques du Plooy
Dankie Leon, sal verseker daarvan 'n nota maak.

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Tue Dec 09, 2014 2:54 pm
by jamalley
Baie mooi groot mannetjie - Net 'n vragie, hoeveel van julle manne hou die skedels van die bobbejane, jakkalse en/of rooikatte, wat julle skiet om te laat meet vir trofees?

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Tue Dec 09, 2014 6:50 pm
by win270
Baie geluk, looi daai bobbejane!!

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Wed Dec 10, 2014 10:21 am
by Jacques du Plooy
jamalley wrote:Baie mooi groot mannetjie - Net 'n vragie, hoeveel van julle manne hou die skedels van die bobbejane, jakkalse en/of rooikatte, wat julle skiet om te laat meet vir trofees?
Ek dink dit sal interresant wees om te hoor van die manne.

Ek het probeer maar ons konnie daai 30/40kg sak uit die berg kry nie, ek was tot gister nog styf.

Ek het geskiet van die voet van die berg omtrent waar daai treinspoor loop...

Les nommer 1: Bergklim is vir bobbejane!

Re: Nog 'n eerste - Oom Bob

Posted: Thu Jan 22, 2015 6:56 am
by Jan-Hendrik
Lekker skootjie met n .270.Mooi gemaak.