Page 1 of 1
Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 7:16 pm
by KWAGGA ROBERTSE
Naand manne. Kwagga Robertse hier. Ek is al n paar jaar met gewere doenig en is veral lief vir semi automatiese goed soos pistole, gewere. Ek hou baie van groot kaliber geweer skiet en het vir 6 jaar profesioneel gejag. Werk al so 3 jaar nou by groot geweer winkel in pretoria. Die fyn skiet gogga my ook nou gebyt en vra nou maar raad wa ek kan. Lees al vir jare jaracal en meeste van my vriende en fam is hier ek ma altyd net geroof lees. Nou moes ek join om n vragie te vra
Lekker
Kwagga
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 8:01 pm
by Frikkie Coetzee
Goeienaand my Neef. Hoop jy gaan dit geniet hier. Hoe werk daai 260 van jou?
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 8:33 pm
by KWAGGA ROBERTSE
Naand neef. Nee hy werk ok. Nogni n lading gekry wat oor 2 duim groep op 300m ma iets netni lekker. Kort nog spoed. Dink lot 76 is baie lui. Dop nou 101.8% vol volgens ql op 45.5gr en tpl 74.5mm en skiet 2830ft/s. Kan nog so paar korrels indruk en gan nader an lands traai. Sou jou lat weet
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 8:53 pm
by PWV
Familie van Kwagga Smith?
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 9:51 pm
by KWAGGA ROBERTSE
Nee ken hom nie
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Sun Dec 07, 2014 10:53 pm
by Heinz Petersen
Welkom Kwagga.
Ek druk so n paar vuurhoutjie koppies in die dop net om die oktaan op te jaag.
Hoop jy geniet dit hier.
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Mon Dec 08, 2014 6:27 am
by Armand Steenkamp
Haha welkom!! Ek like die naam!
Groetnis
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Mon Dec 08, 2014 9:57 am
by Boesman10
Welkom op die forum
Re: Nuwe lid ma ou besoeker
Posted: Mon Dec 08, 2014 10:24 am
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit sommer baie.