Page 1 of 1
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 1:44 pm
by G-force
Dis nou mooi Ludwig!Geluk.Bring jy hom saam vanaand?
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 1:48 pm
by G-force
Ludwig wrote:Baie dankie Ge. Jong, jy weet mos die scope is bietjie useless in die aand met 'n skietlig. So ek gaan hom maar eerder by die huis los.
Dalk maar more oggend n dag roepie maak met hom?
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 2:15 pm
by Riaan Kriel
Wow, dit lyk regtig BAIE nice.....
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 2:16 pm
by Frikkie Coetzee
Ludwig. Daai is baie baie mooi. Sien uit om haar te sien volgende jaar met die nuwe klere. Geniet jou jakkals jag die naweek.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 2:36 pm
by Chevvy SS
Vrek mooi!
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 2:50 pm
by Fritz
Bitter mooi Ludwig!
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 3:03 pm
by Hein (Haan)
Nice,Daai Cobalt lyk baie mooi regte kleur gekies.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 3:18 pm
by alecjohnson
baie mooi! ek wil my gewere ook ceracote maar net as 'n beskermende laag.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 4:23 pm
by Sakkie Rust
Hi Ludwig
Wat is die verskil tussen die harris bi-pod en die FT-R bi-pod ? Hoe werk die FT-R bi-pod wat is die voordele ?
Waar kan mens die FT-R koop en wat kos hulle ?
Groete
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 6:42 pm
by jak101
O bloed, dit is vrek mooi!!!!!!!!
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 05, 2014 7:19 pm
by Arnold
Ludwig, ek hoop jy en jou spanmaat is reg vir die XSSSA skiet op 7 Feb 2015.
Jou roer lyk baie netjies!
Wat kos so operasie?
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Sat Dec 06, 2014 8:15 am
by NEGE3
Baie mooi. Laat 'n man kwyl.

Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Mon Dec 08, 2014 12:52 pm
by Fritz
Ek begeer nou ook 'n F-TR bipod. Daar is nou baie namaaksels van die Piet Welgemoed een op die plaaslike mark, maar mens wonder maar of die kwaliteit dieselfde is.
As ek nou my sin gehad het dan het ek die SEB Joy-pod gekoop, maar hy is belaglik duur. Al het ek die geld sal ek dit nie betaal nie.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Mon Dec 08, 2014 1:55 pm
by fredd
Ludwig kan daai bipod tilt ook na links en regs as jy bv op ongelyke grond lĂȘ?
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Thu Dec 18, 2014 9:03 am
by maxboostsa1
Ludwig weet jy dalk wat vra oom Piet vir die bipod en om die rail te fit in die kolf.... En het jy asb vir my sy kontak besonderhede.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Thu Dec 18, 2014 10:44 am
by Swede
Baie mooi uitgekom Ludwig!, volg Piet op FB en sy werk is iets besonders

Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Thu Dec 18, 2014 10:49 am
by Beer (Christo)
Baie mooi geweer. Ek hou nog altyd van 'n geweer met so effens even 'mat' afwerking
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 26, 2014 5:18 pm
by Francoisv
Swede wrote:Baie mooi uitgekom Ludwig!, volg Piet op FB en sy werk is iets besonders

Het Jy asb 'n link na oom Piet se FB blad? Kry hom nie.
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 26, 2014 5:44 pm
by Kingy
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Fri Dec 26, 2014 10:44 pm
by Jackalsniper
Baie mooi! Interessante bi-pod!
Re: My 284 Win se nuwe baadjie
Posted: Thu Jul 23, 2015 4:34 pm
by Swys14
baie mooi...ek hou van daai bipod