Teleskoop ontvang, baie dankie
Posted: Wed Dec 03, 2014 11:55 am
Manne
Ek wil net hier baie dankie se aan Gawie 7mm, hy het sommer n krat gebou waarin die teleskoop gepos is.
Goed om te weet daar is manne wat nog so baie moeite doen vir sy medemens.
dankie en groete
Dwight