Page 1 of 1
Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 11:43 am
by Leon Crous
Hello manne,
Net vir interresantheid, weet iemand enigiets van die teleskope?
Het van hulle op Guntree ge-adverteer gesien en net gewonder.
Groete,
Leon.
Re: Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 12:00 pm
by smitjs
Ek het een gehad, en moes dit teruggee, die fokus was altyd uit.
Toe gee hulle my 'n nuwe een, en dit het ek ook terug gegee.
Gelukkig kon ek krediet kry en het 'n Burris gekoop.
wees gewaarsku.
Ek was nog nooit spyt oor Burris nie, dis top gehalte.
Re: Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 2:35 pm
by Bielie
Ek sal liewer ou Tasco vat as Barska!
Re: Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 2:42 pm
by joe rocket
Bly weg my pel het een gehad het nooit zero gebou nie en sy kruishaar het gebruik.
Re: Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 6:45 pm
by Leon Crous
Dankie almal vir die replies.
Ek stel nie belang om een aan te skaf nie, ek het ook Burris bestel (wag egter al 2.5 maande).
Met telescope bly die goue reel = Jy kry meestal waarvoor jy betaal!
Groete,
Leon.
Re: Barska teleskope
Posted: Wed Dec 03, 2014 8:36 pm
by Bielie
Jy sal nie fout maak met Burris nie baie goeie teleskope!