Page 1 of 1
Wilddiefstal?
Posted: Tue Dec 02, 2014 6:46 pm
by PWV
Re: Wilddiefstal?
Posted: Tue Dec 02, 2014 7:16 pm
by Heinz Petersen
Ek dink nie dit is die manne wat my 9 springbokke geskiet het nie en die binnegoed net so in die veld gelos het nie.
Re: Wilddiefstal?
Posted: Wed Dec 03, 2014 3:05 pm
by Hein (Haan)
Ek weet een van daai manne het hier in Vryburg ook al rond beweeg.
Ken hom nie regtig nie.
Re: Wilddiefstal?
Posted: Thu Mar 05, 2015 5:42 pm
by Jan-Hendrik
Hoop hulle almal word hard gemoer
Re: Wilddiefstal?
Posted: Thu Mar 05, 2015 6:29 pm
by Finfan
Manne soos daai wat mense in die wild bedryf slegte naam gee!