Page 1 of 2
87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 5:08 pm
by Gernie
Hi Manne
Waar kry mens nog hoendertande - 87gr Vmax vir 243?
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 5:15 pm
by Heinz Petersen
Probeer Camdix.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 5:27 pm
by Rudie
Ek het so maand terug by Byleveld gekry
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 5:48 pm
by birklec
Camdix het als klaar verkoop.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 5:58 pm
by Heinz Petersen
Laat dit nou maar n les wees. As jy kan kry wat jy soek koop soveel as wat jy kan of alles.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 02, 2014 9:09 pm
by alecjohnson
2 pakkies by guns and bows R470 'n pakkie.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Wed Dec 03, 2014 8:50 am
by Capt. Yoda
Aai tog ek het nou gedink ons gaan orals op die rakke net Vmaxe sien

Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 7:53 am
by boogman
Gister by Koot / Huntonline gekry. Hy het nog so 5 pakkies oor - R450
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 10:37 am
by Kallie Fernhout
Ek het daai 5 pakkies ongelukkig geneem
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 10:39 am
by Arnold
Julle manne is n klomp aasvoëls nê

Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 10:44 am
by Gernie
Nee man, sies.....
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 10:45 am
by Kallie Fernhout
Daai goed skiet diep lekker springbok

Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 10:47 am
by Arnold
As ek maar net n 6mm gehad

Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 12:49 pm
by Mac
Ek het vir jou 5 pakkies, maar ek soek 5 pakkies 75gr in ruil vir hulle.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 2:32 pm
by 243Songdaug
Wildman in Upington het laat weet dat hulle 'n hele klompie ontvang het? Anders kan jy my PM dan sit ek jou in kontak met 'n man wat my in die week laat weet het dat hy 'n 10 pakkies beskikbaar het - ek weet ongelukkig nie die prys nie.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Fri Dec 12, 2014 9:18 pm
by Johan Reyneke
Hunting en Outdoor Vanderbijlpark het gister op hul facebook blad gepost dat hulle redelik ingekry het. Bel vir Connie by 016 9332372.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Sat Dec 13, 2014 12:28 am
by theedge
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Sat Dec 13, 2014 7:12 am
by 30-0Kwes
Theedge het jy al by die 2 plekke gekoop?
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Sat Dec 13, 2014 8:37 pm
by Capt. Yoda
Ek het hul nou n mail gestuur, as hul terug kom na my toe is daar n klomp goed wat ek daar gaan koop
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Sun Dec 14, 2014 4:39 am
by theedge
30-0Kwes wrote:Theedge het jy al by die 2 plekke gekoop?
Hi maat ek het n paar jag maatjies wat al daar gekoop het - ons deel maar die inligting onder mekaar - ek nog nie self nie
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Sun Dec 14, 2014 7:15 am
by 30-0Kwes
Dankie, ekt ook gemail. Ek gaan hulle probeer.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Tue Dec 30, 2014 8:25 pm
by rikus
Julle kan BAY GUNS in mosselbay bel
ek was verlede week daar
daar le 4000 87g punte
0446908321
praat met Johan
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Wed Dec 31, 2014 12:58 am
by Finfan
Skakel Co-op in Humansdorp, ekt gister 1000 gekoop en daar is nog vele.
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Wed Dec 31, 2014 7:53 am
by Die Kooperasie
23006625.....Hornady 6mm 87gr V-Max QTY 100.....R 430.01
Re: 87gr Vmax - Waar?
Posted: Wed Jan 07, 2015 12:10 pm
by Langeraat
Capt. Oblivious wrote:
Ek het hul nou n mail gestuur, as hul terug kom na my toe is daar n klomp goed wat ek daar gaan koop
Kaptein, het hierdie manne van Eco-M Outdoors toe na jou toe teruggekom? Ek wil ook graag 'n paar goedjies by hulle koop so soek net 'n verwysing of als "kosher" is met hulle. Dankie.