Page 1 of 1

Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 1:34 pm
by DawieKotze
Help asseblief met hierdie een! Ek kry glad nie die kat nie!! >:D >:D >:D













Jammer - admin moet maar afhaal as dit onvanpas is......

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 1:35 pm
by FCLoretz
Ek sukkel self Dawie. Laat weet maar as jy die kat kry.

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 1:38 pm
by Flip Nel
Ek wil die kat wees ::)

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 1:43 pm
by Pappabeer
Flip nel wrote:Ek wil die kat wees ::)
Nou praat jy...

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 1:43 pm
by Jean Marais
Oops, die Kat het in die "sloot" geval

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 2:08 pm
by Heinz Petersen
As daai kat nou wil uitspring uit daai arms, is hy net stout.

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 3:55 pm
by Flip Nel
Heinz Petersen wrote:As daai kat nou wil uitspring uit daai arms, is hy net stout.

Jy kan sommer sien hy geniet dit, verskill is ek sou nie vir die kamera gele en kyk het nie >:+

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 3:57 pm
by Willie
Dis van skrik wat die arme kat so weg kyk

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 4:01 pm
by VdWalt
Waar kry julle die foto van my kat??

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 4:01 pm
by VdWalt
Ek wil hom gaan haal....


++>:

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 4:04 pm
by Flip Nel
VdWalt wrote:Ek wil hom gaan haal....


++>:
Ek kom saam jy kan maar die kat kry >:D

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:27 pm
by Karoo Klong
Ek dink dit is 'n Bobcat,
In Afrikaans is dit 'n Boobkat

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:31 pm
by PWV
Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 9:33 pm
by Bielie
Dis wat mens noem "kwaai kat"?!!!!!

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Tue Dec 02, 2014 10:44 pm
by r1ch@rds
En die kat kom weer want hy wil nie langer wag! :laugh:

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Wed Dec 03, 2014 8:11 am
by Ratel
Ek hoor al hoe lekker "purrr" daai kat daar waar hy le.

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Wed Dec 03, 2014 8:24 am
by Chevvy SS
PWV wrote:Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!

Dink oom Pieter Dawie sal omgee om in die werk gesteek te word? Wat 'n voorreg!

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Wed Dec 03, 2014 12:47 pm
by Gawie(13mm)
Chevvy SS wrote:
PWV wrote:Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!

Dink oom Pieter Dawie sal omgee om in die werk gesteek te word? Wat 'n voorreg!
Ek kry nie die kloutjie by die oor, oor die draakstekery ten opsigte van party manne se ledigheid nie. Hoe steek die vurk in die hef?

Re: Kry nie die een nie...

Posted: Wed Dec 03, 2014 3:42 pm
by Willie007
Watter kat?!