Page 1 of 1

Kopkrappertjie 2

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:17 am
by DawieKotze
Hiers nog ene om te kyk hoe wakker julle is.....

'n Vrou gee geboorte aan twee seuntjies op dieselfde tyd, dieselfde dag, in dieselfde maand en in dieselfde jaar. Tog is hulle nie 'n tweeling nie.

Hoekom nie?

Re: Kopkrappertjie 2

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:28 am
by Jean Marais
Die twee seuntjies is deel van 'n drieling waarvan 1 'n dogtertjie is.

Re: Kopkrappertjie 2

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:51 am
by DawieKotze
Jean Marais wrote:Die twee seuntjies is deel van 'n drieling waarvan 1 'n dogtertjie is.
Skerp Jean!