Page 1 of 1
Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:33 pm
by DawieKotze
Kom skud bietjie die breinselle wakker so voor die vakansie. Sê net die antwoord sonder die formule.
In n opname met 50 kinders, is bevind dat 25 gehou het van rugby, 20 het gehou van krieket en 12 het van albei sporte gehou. Hoeveel kinders het nie van een van die sportsoorte gehou nie?
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:42 pm
by Willie
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:45 pm
by DWB
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:49 pm
by Skolla
5
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:56 pm
by Jean Marais
Stem met 17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 5:06 pm
by Flip Nel
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 5:24 pm
by Smitstertjies
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 5:28 pm
by Pvdw
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 8:14 pm
by Philip J
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 8:22 pm
by Johan Nel
My redenasies was verkeerd, dis nie vyf soos ek eers beweer het nie maar wel sewentien.
Re: Kopkrappertjie
Posted: Mon Dec 01, 2014 8:27 pm
by Flip Nel
Ek sien dit so
25 Rugby - 12 = 13
20 krieket - 12 = 8
Dit gee 21 wat net van een sport hou, tel die 12 by wat van altwee hou =
33 wat te doen het met sport, dit los 17 wat nie in sport belang stel nie.
Werk ek dit reg uit?
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 12:33 am
by Mariuss
17
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 8:11 am
by DawieKotze
Ja nee wat - julle manne se breine is darem nog aan die werk!
Jy werk reg uit Flip.
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 8:15 am
by Jean Marais
Hier's nog ene:
Hoe kry jy die antwoord van 100, met die volgende 5 getalle:
1
7
7
7
7
Daar's 'n totaal van 4 moontlikhede
Jy kan enige wiskundige metodiek toepas.
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 8:50 am
by DawieKotze
Jean Marais wrote:Hier's nog ene:
Hoe kry jy die antwoord van 100, met die volgende 5 getalle:
1
7
7
7
7
Daar's 'n totaal van 4 moontlikhede
Jy kan enige wiskundige metodiek toepas.
Ek het nog net 2 moontlikhede gekry...
Die maklikste is 177 - 77 = 100
Die ander een is.....
{7 + (1/7)} * (7 + 7) = 100
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 9:14 am
by Jean Marais
Daai twee is reg. Hoe lyk dit met die ander twee?
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 9:41 am
by DawieKotze
Jean Marais wrote:Daai twee is reg. Hoe lyk dit met die ander twee?
Hier is nog een.....
7 x (7+7) + "derdemags wortel van"(7+1) = 100
Ek weet hoe om die teken te maak, maar die website laat dit nie toe nie

Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 9:46 am
by Jean Marais
madako wrote:Jean Marais wrote:Daai twee is reg. Hoe lyk dit met die ander twee?
Hier is nog een.....
7 x (7+7) + "derdemags wortel van"(7+1) = 100
Ek weet hoe om die teken te maak, maar die website laat dit nie toe nie

Hy's ook reg. Nou vir die laaste ene.
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 9:57 am
by DawieKotze
Jean - hier is ook 'n oplossing, maar daar is 'n 0 (nul) in en ek weet nie of dit toelaatbaar is nie. Kom ons jippo dan so bietjie...
(7 ÷ .7) x (7 ÷ .7) x 1 = 100
die .7 moet eintlik 0.7 wees??
Anders gee ek op!!

Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 1:39 pm
by Jean Marais
Nee jy het hom 100% korrek. Welgedaan
Re: Kopkrappertjie
Posted: Tue Dec 02, 2014 2:26 pm
by Gawie(13mm)
Nou't ek miltsteek in die brein!