Bevoegdheid & lisensie
Posted: Fri Apr 01, 2011 5:31 pm
My broer het vandag sy bevoegdheid toetse gaan doen, my vraag is dit...
Kan jy aansoek doen vir n lisensie solank jy vir die bevoegdheid kaartjie wag? Ek verbeel my in die verlede kon jy, solank jy net n kopie het van die bevoegdheid se kwitansie van die polisie af?
Weet iemand iets daarvan, ek sien dit nie raak elders op die forum nie. Dis die ou se eerste geweer en wil hom graag help.
Groete
Pierre