Page 1 of 1
Boer soek vrou
Posted: Fri Nov 28, 2014 1:39 pm
by Karoo Klong
Gisteraand die program gekyk en moes lag toe ek hoor die Boer vat twee Vroumense om "te gaan kyk of hulle kan skiet".
Hulle altwee skiet toe beter as hyself.......
Karoo groete
Re: Boer soek vrou
Posted: Fri Nov 28, 2014 1:47 pm
by Nickvn
Ja ek het ook gesien. Lekker sy naam met n plank geslaan.
Re: Boer soek vrou
Posted: Mon Dec 01, 2014 10:12 am
by Boesman10
Watter boer was dit??? Het nog nie opgevang met die episodes nie?
Re: Boer soek vrou
Posted: Mon Dec 01, 2014 10:49 am
by Ratel
Dink dis Eric met die twee Rustenburg girls.
Re: Boer soek vrou
Posted: Mon Dec 01, 2014 11:01 am
by win270
Sy naam is eintlik Alec . . . die oudste onder die lot en het ook vooraf die meeste stemme/briewe gekry. Hy boer in Queenstown distrik, as ek reg onthou.
Re: Boer soek vrou
Posted: Mon Dec 01, 2014 12:55 pm
by Ratel
win270 wrote:Sy naam is eintlik Alec . . . die oudste onder die lot en het ook vooraf die meeste stemme/briewe gekry. Hy boer in Queenstown distrik, as ek reg onthou.
Ja jy's reg.

Ek het gewonder of hy hulle nie maar aspris laat wen het nie.
Re: Boer soek vrou
Posted: Mon Dec 01, 2014 10:24 pm
by Wayne
Hey, that's my neighbor, His 7 year old son out shot him in a grouping compo the other day. He is a BIG game farmer here next to me. Now you are telling me something new, I do not watch the thing...thanks guys. I hear he even took them fishing on his dam....
Re: Boer soek vrou
Posted: Tue Dec 02, 2014 10:43 am
by Nickvn
Ja nee, die visvang ook gesien, maar nie baie suksesvol nie. Is daar vis in daai dammetjie?.
Daai een tannie lyk of sy al besig is om die skilderye rond te skuif en die huis oor te rangskik, so seker is sy dat sy die een gaan wees. Dit sou nie nie my keuse gewees het nie. Gelukkig is ek gelukkig getroud.......
Re: Boer soek vrou
Posted: Tue Dec 02, 2014 4:15 pm
by BRNO (Pierre)
Nickvn wrote:Ja nee, die visvang ook gesien, maar nie baie suksesvol nie. Is daar vis in daai dammetjie?.
Daai een tannie lyk of sy al besig is om die skilderye rond te skuif en die huis oor te rangskik, so seker is sy dat sy die een gaan wees. Dit sou nie nie my keuse gewees het nie. Gelukkig is ek gelukkig getroud.......
Nick. Daai Marieta sou my al lankal al laat hardloop het. reken ook nie sy is die beste keuse nie. Sy gaan in elkgeval hardhuil indien dit gebeur dat Alec haar groet.
Re: Boer soek vrou
Posted: Tue Dec 02, 2014 4:37 pm
by win270
Stem saam . . . voor-op-die-wa Marieta kan ou Alec dalk lang trane laat huil as hy haar sou kies . . . Sterkte met jou keuse, Alec!!
Re: Boer soek vrou
Posted: Sun Dec 07, 2014 4:47 pm
by Karoo Klong
Ai toggie, daar gaan die oulike een toe heen.
Nou sal die ou mooi moet dink want wat nou agter bly is net moeilikheid wat 'n geleentheid soek om te gebeur.
Jammer vir die oordeel, ek hoop ek is verkeerd.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 8:45 am
by win270
"Boer soek moeilikheid" lyk dit my! Ek hoop ek is verkeerd.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 8:53 am
by BRNO (Pierre)
Ja. Nogals nuuskierig om die uitkoms van die een te sien.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 11:42 am
by Wayne
It looks to me that you are strong followers of this cr.p. So desperate may I never be.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 11:59 am
by win270
Wayne, you might be surprised what you can learn from this!! It's really not that bad . . . there is much worse material on TV nowadays.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 12:49 pm
by Wayne
Win, I agree that there is worse material out there, but not by much, but there are a lot better things to do than watch as well, hunt vlekkie etc. I must say that I have had some really BAD experiences with the oak so I am biased against the entire program, as I said, he is my neighbor, businessman come game farmer.
Happily married,great wife, 3 wonderful kids and farming - can life be any better.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 12:55 pm
by Karoo Klong
What I learnt from watching this:
Women shoot better than some Game Farmer!!!!
Hahaha
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 1:40 pm
by Wayne
Karoo, so does his 8 year old boy, Not so good at fishing either, I hear. Fortunately the world takes all kinds.....
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 4:24 pm
by Karoo Klong
Wayne wrote:Happily married,great wife, 3 wonderful kids and farming - can life be any better.
Wayne,
Life can be better.......kiss and make up with your neighbour. The oak is lonely.
Karoo greetings
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 4:41 pm
by BRNO (Pierre)
Wayne wrote:Karoo, so does his 8 year old boy, Not so good at fishing either, I hear. Fortunately the world takes all kinds.....
Hoekom het jy nie net jou negatiewe komentaar hier van af gelos nie. Die draad het met n grappie begin, en uitgedraai in n paar huis genoot tannies wat gedagtes gedeel het. Gaan wees negatief op n ander plek asb.
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 4:42 pm
by Riaan Kriel
Karoo Klong wrote:Wayne wrote:Happily married,great wife, 3 wonderful kids and farming - can life be any better.
Wayne,
Life can be better.......kiss and make up with your neighbour. The oak is lonely.
Karoo greetings

Soek jy nou 'n houtlepel om beter te stirr die tyd van die jaar

Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 5:40 pm
by Karoo Klong
Duracel,
Ek sien nou jy kan dit verskillende maniere lees en opneem. Jammer as dit verkeerd klink.
Die Brits ontbreek effens.
Ek bedoel eintlik hy moet vrede maak met die buurman.
Die ou is seker alleen en eensaam. Goeie buurmanskap sal help.
Karoo groete
Re: Boer soek vrou
Posted: Thu Dec 11, 2014 5:47 pm
by Wayne
Karoo, we have, he had supper with us the other night, but I'd leave the kissing for some other forum boys, some don't seem to enjoy my tit bits....
Re: Boer soek vrou
Posted: Fri Dec 12, 2014 7:39 am
by BRNO (Pierre)
Jammer as ek nie so mooi tussen die lyne gelees het nie. Sterkte daar.