Page 1 of 1

Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 1:37 pm
by gillie

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 1:50 pm
by Bielie
Bhaaaa! Hulle kan nie eers elektriesiteit verskaf vir die land wat nog om by die maan uit te kom? Wat 'n grap!

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 1:55 pm
by Chris Swart
Ladies and gentelmaaan, unforsunately dee lonch was cancel becos we hav no powa >:D >:D

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 1:58 pm
by Beretta
Dit moet einlik lees na sy moer nie na die maan nie ;D ;D as dit vloek is haal maar af

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 3:10 pm
by Nickvn
Kan ons nie dalk hulle sponser nie.....

Op een voorwaarde. Hulle stuur Zuma op die eerste vlug.

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 3:18 pm
by Riaan Kriel
BEE-kandidate sonder die nodige kwalifikasies sal moet aan die stuur staan anders is dit "racist". Daar gaan miljoene inkom wat dan lekker verduister kan word en waar korrupsie hoogty kan vier. Later sal die projek uitgestel word en sal weer vir geld gevra word want "inflation" speel 'n rol en die kaders wat moes deliver is agter skedule en dan is die plan nie meer haalbaar nie want die maan is "racist" omdat hy wit skyn...... Plaas hulle gaan soek dan liewer 'n "Black hole" en verdwyn dan daarin

Jammer as ek mond uitspoel maar ek is net gatval vir die klomp wat nie verantwoordelikheid vir niks wil vat nie en altyd die vinger wys na ander..
:(

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 3:59 pm
by Jake1
Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê >:+

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 4:00 pm
by Chris Swart
Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê >:+

En die totaal dan halveer ++>: ++>:

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 5:17 pm
by Gawie(13mm)
Chris Swart wrote:
Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê >:+

En die totaal dan halveer ++>: ++>:
As hulle dit maak gaan die maan ook net een maal 'n week skyn. Beurtkrag!

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 6:21 pm
by Hein22
Chris Swart wrote:
Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê >:+

En die totaal dan halveer ++>: ++>:
Hoeveel mense kan so ding op 'n slag vat? ;D ;D

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 6:57 pm
by Jake1
Hein22 wrote:
Chris Swart wrote:
Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê >:+

En die totaal dan halveer ++>: ++>:
Hoeveel mense kan so ding op 'n slag vat? ;D ;D
Ons dink dieselfde ding.....

Kom ons wees nice. Ons help hulle om n tuig te ontwerp,vir n hele klomp miljoen mense, affirmative action geld vir gratis kaartjies ;) Ons borg vir hulle genoeg brandstof van hier tot by die maan, hulle moet self die brandstof terug reel >:D

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 8:24 pm
by gillie
Ja ek kon ook maar net kopskud in ongeloof. Sort eers jou eie nonsens uit voor jy weer op ander plek gaan aanjaag.

Soos die een ou sê op die kommentare, ook net Afrika wat wil gaan na 'n plek wat die ander lande 40 jaar terug belangstelling in verloor het.

Indien dit ooit van die grond afkom, pun intended, sal ek voor die TV vasgenael sit en die vuurwerk vertoning afwag....

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 8:38 pm
by Hein22
Jake1 wrote:
Ons dink dieselfde ding.....

Kom ons wees nice. Ons help hulle om n tuig te ontwerp,vir n hele klomp miljoen mense, affirmative action geld vir gratis kaartjies ;) Ons borg vir hulle genoeg brandstof van hier tot by die maan, hulle moet self die brandstof terug reel >:D
Mooi man, ek is in! ;D

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 9:41 pm
by Pappabeer
Kan iemand die I am Weasel episode onthou waar IR Baboon die eerste ou was wat op die son wou land?

Re: Afrika na die maan...

Posted: Fri Nov 28, 2014 9:54 pm
by musgrave270
"We well be da first on da sun" said the minister of transport. "But how will you do that? Surely the sun is too hot to get close enough too, not even to mention the surface is too hot to land on" said the reporter. "We are not dumb, we shall approach da sun at night" said the minister.

Re: Afrika na die maan...

Posted: Sat Nov 29, 2014 7:47 am
by Johansec1
Nickvn wrote:Kan ons nie dalk hulle sponser nie.....

Op een voorwaarde. Hulle stuur Zuma op die eerste vlug.
Dit sal die tweede aap in space wees!! >:D

Re: Afrika na die maan...

Posted: Mon Dec 01, 2014 10:10 am
by Boesman10
Ek dink dat hulle eers 'n tolhek moet opsit sodat die vuurpyl darem iets het om deur te vlieg....

Re: Afrika na die maan...

Posted: Mon Dec 01, 2014 11:08 am
by .303 JAGTER
Dink hulle nou regtig, dat daar iets op die maan is wat die Amerikaners nognie ontleed het nie. As hulle nie eers ESKOM se krag voorsienings probleme kan oplos nie, wat op dees aarde wil hulle op die maan gaan doen. Gebruik eerder daardie geld en ontwikkel die land se kragvoorsienings kapasiteit, as hulle foto's van die maan in die klaskamers wil wys, daar is n ding genaamd-GOOGLE-jy kry letterlik enige FOTO ONDER DIE SON daar. Hulle kan net sowel geld insamel vir die ontwikkeling van pille vir domheid, daar is beslis RUIMTE vir ontwikkeling.