Page 1 of 1

Hier is hy nou!

Posted: Tue Nov 25, 2014 11:32 pm
by Sangoma (IAN)
My FT-R geweer met n cerakote paint job...no drooolling. ..)

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 5:12 am
by Joe308
Baie mooi - wie het die cerakoating gedoen vir jou? Prys?

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:30 am
by Sangoma (IAN)
Frozen cloud
R3k

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:41 am
by Jan-Hendrik
Vrek mooi man...as hy skiet soos hy lyk gaan jy pret he!

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:44 am
by gs23139
Baie netjies, watter Sightron het jy daar op?

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 8:18 am
by Sangoma (IAN)
S3 10-50X60 MOA-2

Ek gan die naweek bietjie plaas toe, hoop ek loop n varkie of twee raak

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 8:37 am
by Boesman10
Dit is nou 'n interessante kolf. Baie impressive.

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 8:39 am
by Chevvy SS
Waar is die kolf dan Sangoma?

Re: Hier is hy nou!

Posted: Wed Nov 26, 2014 10:00 am
by Sangoma (IAN)
Chevvy SS wrote:Waar is die kolf dan Sangoma?
he he he ++>: