Page 1 of 1
The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 1:07 pm
by WILLEBEES
Gun Debate...
I have friends on both sides of the handgun issue; those who believe easy access to handguns
is not good for this country and those who believe government has no business dictating ownership one way or the other.
I have gained valuable understanding from both arguments.
I have made my final decision.
Certain people, especially those who are more likely to become victims of crime, need to own and become proficient with handguns !!
Photo.jpg
But I can't discuss it any further right now...
I have to pick up the empty shells.
Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 1:29 pm
by Skywalker
Ek sal heeldag doppies optel...

Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 3:59 pm
by Riaan Kriel
Skywalker wrote:Ek sal heeldag doppies optel...

Op jou knieƫ natuurlik terwyl jy opkyk en blindelings voel-voel vir die doppies

Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 4:25 pm
by Skywalker
Bwhaha Duracell jy weet dit...
Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 7:24 pm
by Karoo Klong
Naand alger mater,
Ek is nie baie goed met die Britse taal nie,
gaan die debat oor die oorfone wat hulle ophet of
dalk oordat hulle met hakskoene gaan skiet?
Karoo groete
Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 7:36 pm
by Bielie
Goeie genade! Dis seker rede omdat ou altyd goeie teleskoooop moet koop!? He he! Of is die PUNTE meer belangrik om KOL te tref! Ek is nou skoon duislig of is daar ander woord!?
Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 8:14 pm
by henning
Dit bly maar n plesier om die skoner geslag te sien skiet.
groet
henning
Re: The gun debate...
Posted: Fri Nov 21, 2014 9:03 pm
by Monster
Ek moes nou lank kyk om te sien hulle skiet.
Re: The gun debate...
Posted: Sat Nov 22, 2014 9:05 am
by Karoo Klong
Goeie dag Alger,
Noudat ek die foto mooi bekyk het is ek nogal bly die fotograaf het hulle nie van agter af afgeneem nie.
Karoo groete
Re: The gun debate...
Posted: Sat Nov 22, 2014 10:12 am
by Gawie(13mm)
Nadat ek vir 20 minute na die foto gestaar het, het ek maar net weer besef: Jy kan 'n man uit die bos gaan haal, maar sy brein bly altyd in die "gutter"!

Re: The gun debate...
Posted: Sat Nov 22, 2014 2:28 pm
by WILLEBEES
My hande sal rattle soos jackhammers...
Sal wraggies nie EEN doppie kan optel nie
Re: The gun debate...
Posted: Sat Nov 22, 2014 9:45 pm
by Beretta