Page 1 of 1

Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 9:07 am
by WILDCARD
Ek is van Oudtshoorn my eerste post die maar is seker so 2 weke al op die forum.
Ek hoop om baie te leer hier veral as dir herlaai kom.
Ek jag tans nie self nie maar besit 2 vuurwapens en die derde een se lisensie is ingegee!

Groete

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 9:13 am
by tripodmvr
Baie welkom. Sien jy wil dubbel verwelkom word, so ek het die ekstra een verwyder.

Gaan kyk bo by user control panel en sit jou dorp van herkoms by dan kan ander lede weet as hulle met jou gesels.

Hoop jy kan baie leer by die' fontein van kennis.

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 9:16 am
by Boesman10
Welkom op die forum

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 10:52 am
by prohunt
Welkom Wildcard. Ek sien jy bly darem in die "beter" deel van die land ;D

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 10:55 am
by joe rocket
Welkom wildcard vertel ons n bietjie van jou gewere en geniet die forum

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 11:04 am
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit sommer baie

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 11:08 am
by Jaco B
Welkom en geniet die forum.

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 11:13 am
by WILDCARD
Baie dankie almal!

Ek het tans die volgende:

Glock 19 Gen 4
FN FAL (lisensie Maandag goedgekeur)
Vektor Z88 (liensie aansoek gister ingegee)

Ek gaan kyk na n jag geweer in die nabye toekoms.

Re: Suid kaap lid

Posted: Wed Nov 19, 2014 12:17 pm
by Jakkie 321
Prohunt wrote:Welkom Wildcard. Ek sien jy bly darem in die "beter" deel van die land ;D

Ja nee baie welkom Wildcard. ++>:
Groette