Page 1 of 1

Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 11:41 am
by Ouman
Ek is Ivan Schultz van Kuilsrivier. Kranige jagter en skut. Krap maar so aan dinge hier by die huis

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 12:15 pm
by stan man
baie welkom. geniet die forum.

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 1:01 pm
by Heinz Petersen
Welkom Ivan. Vertel vir ons waaraan krap die ouman by die huis. Is jy nie die man wat die Moose KD opsit nie.

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 1:09 pm
by slagdop
Welkom hier. Ons "capies" groei nou sterk aan.

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 3:19 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom die naam klink baie bekend. Groete Christo

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Sun Nov 16, 2014 3:26 pm
by 243Songdaug
Welkom Ivan. Ons het altyd plek vir 'n ou (man) wat wil lekker saam kuier.

Geniet

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Mon Nov 17, 2014 9:42 am
by .303 JAGTER
Baie welkom Ivan, en geniet dit hier by ons.
Groete
Hennie

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Mon Nov 17, 2014 10:30 am
by James Wilson
hartlik welkom!

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Tue Nov 18, 2014 3:51 pm
by jamalley
Welkom Ivan, hoop jy geniet dit sommer baie.

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Tue Nov 18, 2014 6:19 pm
by Ouman
Dankie manne.
Ja Heinz. Ek verkoop die Moose aan die manne. Sien daar is redelik klagtes oor hom. Het al baie gesien wat baie slegter is.
Hou my ook besig met rails en ringe op bestelling. Bou ook nou vir my n kolf.
Skiet met n 300 Tombi en my nuwe baba n 6BR.
Groete

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Tue Nov 18, 2014 6:40 pm
by PWV
Welkom Ouman.
Moet ons vir jou OOM sĂȘ?
Tombi is natuurlik 'n "magic" woord hier op die forum.

Re: Hallo manne ...en seker dames ook

Posted: Tue Nov 18, 2014 7:19 pm
by Ouman
Nee asb nie oom nie