Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Sat Nov 15, 2014 12:26 pm
by Danie Le Roux
Hallo mede jagters
My naam is Danie woon in Pietersburg.Ek maak gebruik van n .338Ruger ; .222Sako en 30-30 Marlin.
EK het op n wilds plaas op Pondrif groot geword en leer jag, Ek herlaai ook my eie en vriende se patrone.
Ek is opgewode om deel te wees van die forum.Sien daarna uit om raad en stories te deel.
Groete
Danie
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Nov 15, 2014 9:57 pm
by joe rocket
Welkom Danie hier kuier ons lekker
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Nov 15, 2014 10:05 pm
by Bulvegter
Welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Nov 15, 2014 10:16 pm
by Cobus(Cobb)
welkom hierso
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Nov 15, 2014 10:26 pm
by Pappabeer
Welkom Danie,
Lekker arsenaal gewere vir die bos wat jy daar het.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Nov 16, 2014 9:09 am
by James Wilson
Hartlik welkom!
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Nov 16, 2014 9:46 am
by .223 JAGTER
Baie welkom Danie
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Nov 16, 2014 10:22 am
by Heinz Petersen
Welkom Danie
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Nov 17, 2014 8:16 am
by J le Roux
Baie Welkom Danie
Ons moet sommer nog meer jag volgende seisoen.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Nov 17, 2014 8:31 am
by Tiny Hunter
Baie welkom oom! Ek hoop hulle laat vir oom so vinnig tuis voel soos wat hulle my laat voel het!
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:34 am
by .303 JAGTER
Baie welkom hier by ons Danie, en ek weet jy gaan dit sommer baie geniet hier by ons.
Groete
Hennie
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 18, 2014 3:52 pm
by jamalley
Welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 18, 2014 3:58 pm
by henning
Baie welkom Dawie
Ten spyte van jou agtergrond weet ek dat jy gaan hierdie forum baie insigewend find.
Voorspoed
Henning
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Nov 19, 2014 9:23 am
by Boesman10
Welkom