Page 1 of 1
scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 9:32 am
by Sakkie Rust
More almal
Ek het my loop desert sand laat ceracoat en sal graag nou my NF scope ook dieselfde kleur wil he . Sal mens die scope kan spray ? Is daar iemand wat dit al miskien gedoen het ? Watse verf sal die beste werk ? Het al gesien dat manne bipods se kleur verander om by die geweer te pas , is dit ook geceracoat of gespray. Het julle dalk ander voorstelle want ceracoat is nie n opsie op die scope nie .
Groete
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 10:13 am
by mariojacobs1
Sakkie Rust wrote:More almal
Ek het my loop desert sand laat ceracoat en sal graag nou my NF scope ook dieselfde kleur wil he . Sal mens die scope kan spray ? Is daar iemand wat dit al miskien gedoen het ? Watse verf sal die beste werk ? Het al gesien dat manne bipods se kleur verander om by die geweer te pas , is dit ook geceracoat of gespray. Het julle dalk ander voorstelle want ceracoat is nie n opsie op die scope nie .
Groete
https://www.youtube.com/watch?v=M_A7yHXqtbc
Kyk hoe hy dit doen
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 10:44 am
by mariojacobs1
mariojacobs1 wrote:Sakkie Rust wrote:More almal
Ek het my loop desert sand laat ceracoat en sal graag nou my NF scope ook dieselfde kleur wil he . Sal mens die scope kan spray ? Is daar iemand wat dit al miskien gedoen het ? Watse verf sal die beste werk ? Het al gesien dat manne bipods se kleur verander om by die geweer te pas , is dit ook geceracoat of gespray. Het julle dalk ander voorstelle want ceracoat is nie n opsie op die scope nie .
Groete
https://www.youtube.com/watch?v=M_A7yHXqtbc
Kyk hoe hy dit doen
Die verf wat hy hie gebruik kan by Breights elek in Blackhaeth gekry word ek het 2 blikkies gekoop
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 11:14 am
by Sakkie Rust
Dankie Mario
Ek gaan daar kyk !
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 11:38 am
by SNIPER
Hi Sakkie
Hoekom laat ceracoat jy nie scope ook nie.
Groete
Sniper
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 1:24 pm
by Frikkie Coetzee
Ludwig. Ek dink ek moet dit doen. Eks mal oor die look.
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 4:15 pm
by SNIPER
Hi Sakkie
Jy sal nie fout maak nie,Piet se werk is van hoogstaande gehalte.
Groete
Sniper
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 4:54 pm
by Sakkie Rust
Middag manne dankie vir julle reply's.
Eks nou bietjie deur mekaar want daar was vir my gese ek sal nie die scope kan laat ceracoat nie . Want met di loop word die oppervlak eers gesandblast voor dit geceracoat word , en die scope kan nie dit hanteer nie .

Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 4:57 pm
by Sakkie Rust
Eks in die kaap (paarl) wie hier rond kan julle aanbeveel ? Ek sal graag n foto wou wys van die geweer om vir julle n idee te gee maar weet nie hoe nie
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 5:20 pm
by Albert84
Ludwig
Het jy dalk n idee min of meer wat dit sal kos?
Groete
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 6:39 pm
by Albert84
Dankie sal bietjie kyk, dit lyk of hulle goeie werk doen!
Re: scope spray
Posted: Sat Nov 15, 2014 8:22 pm
by Capt. Yoda
Ludwig wrote:SNIPER wrote:Hi Sakkie
Hoekom laat ceracoat jy nie scope ook nie.
Groete
Sniper
Ek stem saam. Laat cerakote die scope ook by iemand wat ervaring hiermee het. Kyk hier hoe Piet van Wyk de Vries se cerakoting op scopes lyk.
http://www.cerakote.co.za/images/gallerypix/gunparts/p13.jpg
Daai oubaas vertsaan daai ceracoat ding.My baretta gaan ook n draai by hom gaan maak.
Re: scope spray
Posted: Tue Nov 25, 2014 7:59 am
by grumpy
Ek het my gewere by Numenor laat doen. Paar dae draai tyd en lyk baie mooi. Die Piet het daar by hulle geleer. Toe ek hom bel was hy vol geboek tot volgende jaar Februarie. Numenor het my dadelik gehelp en gewere was terug binne 4 dae. Dit was loop, aksie en slot. Alles is gedoen en lyk regtig mooi.
Weer kan ek nie wys met fots nie so as iemand wil wys pm my n sel nommer en ek stuur dit.