Op soek na Pivot
Posted: Fri Nov 14, 2014 7:08 pm
Dag se!
Ek is opsoek na tweedehandse Centre Pivots/Spilpunte.
Verkieslik nie ouer as 8 jaar nie. Enige Valley, Agrico, Zimatic of soort gelyk.
Maak ni saak of dit in n werkende toestand is nie.
Groete
BK