Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Thu Nov 13, 2014 8:57 am
by Tienie
More julle almal, Ek is Tienie van Rooyen hier uit die hartjie van die bosveld Ellisras.

Dis lekker om by julle gaan te sluit, hoop ons gaan nog lekker kuier.

Bosveld groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Nov 13, 2014 9:24 am
by ruaanb
Welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Nov 13, 2014 9:25 am
by Boesman10
Dagse Tienie en welkom op die forum

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Nov 13, 2014 10:17 am
by jamalley
Welkom Tienie, hoop jy geniet dit somme baie.

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Nov 13, 2014 1:16 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom