Page 1 of 1

Groete

Posted: Mon Nov 10, 2014 8:56 pm
by GerhardH
Hi

I am Gerhard Hamman from Centurion.

Ek geniet lang afstand skiet en neem gereeld deel aan Bisley skiet dae.

Groetnis

Re: Groete

Posted: Mon Nov 10, 2014 10:44 pm
by ruaanb
Welkom

Re: Groete

Posted: Tue Nov 11, 2014 10:27 am
by jamalley
Welkom Gerhard

Re: Groete

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:47 pm
by Boesman10
Groetnis uit die Paarl uit Gerhard. Geniet die hier net innige meegevoel oor die feit dat jy in Centurion moet bly :-)