Page 1 of 1

Re: Ongelooflike Groepering met Rudolph V1 6-24x50mm

Posted: Sun Nov 09, 2014 5:59 am
by .223 JAGTER
Baie mooi en baie geluk nou weet ek my .223 kan ook so maak

Re: Ongelooflike Groepering met Rudolph V1 6-24x50mm

Posted: Sun Nov 09, 2014 10:23 am
by KalahariKlong
Dis 'n baie mooi groepie.
Baie geluk.

Re: Ongelooflike Groepering met Rudolph V1 6-24x50mm

Posted: Sun Nov 09, 2014 12:17 pm
by spekieries
Blikslater dit is voorwaar 'n stywe groep. Baie geluk!!!!!

Re: Ongelooflike Groepering met Rudolph V1 6-24x50mm

Posted: Sun Nov 09, 2014 3:26 pm
by tgg
Baie mooi