Page 1 of 1

Tel die bokke

Posted: Sat Nov 08, 2014 6:55 am
by Cobus(Cobb)
Tel die bokke tot voor jy by sek9 op die tydlyn is.....ha ha ha

https://www.youtube.com/watch?v=QSfaHMm1s9A

Re: Tel die bokke

Posted: Sat Nov 08, 2014 7:03 am
by Heinz Petersen
Sal weer later in die dag probeer.
Ek sit nog met n brein pyn.

Re: Tel die bokke

Posted: Mon Nov 10, 2014 9:18 am
by Boesman10
Dit lyk nie eers of die persoon na 'n bok skiet nie. Sy skoot klap vas in die klippe so paar meter voor die een bok.