Page 1 of 1

Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 11:13 am
by Abrie
More almal

Ek is lankal ñ roof leser hier, het eintlik lankal aangesluit op die forum maar nog nooit veel te sê gehad nie, maar ek lees lekker en en ek leer baie. Dis regtig lekker om so baie kennis op een plek bymekaar te hê.

Ek het maar ñ liefde vir enigiets wat kan skiet of klap en minder van ñ liefde vir goed wat vee steel, die met vier en twee bene, so ek voel sommer lekker tuis hier.

Wou darrem net ñ slag voorstel en hallo sê.

Groetnis
Abrie

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 11:38 am
by mossie
Abrie
Welkom!!!!!!
Lyk my jy is soos ek- deel van daai min, goeie, stil mense!!!

MOSSIE

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 11:39 am
by jamalley
Welkom Abri, hoop jy geniet dit baie

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 11:57 am
by Frikkiedbr
Welkom Abri, geniet die familie hier

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 12:21 pm
by Finfan
Welkom Abrie, geniet hom!

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 1:43 pm
by Boesman10
Dagse Abrie - Wou nog altyd graag daar in jou wereld op die rooi duine kom jag het. Groetnis uit die Wynland.

Re: Nog ñ nuweling

Posted: Thu Nov 06, 2014 2:28 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom