Page 1 of 1
Hallo
Posted: Wed Nov 05, 2014 11:36 pm
by Rico
Hi there. Have been hunting several years and am involved in the firearms industry on various different levels and topics. This entry however is for myself. Hope to gain much information and opinions here. O yes situated in the Winelands area.

Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 3:13 am
by Heinz Petersen
Welkom Rico.
Ja, hier sluit almal aan om inligting te deel om ons sport te bevorder. Vertel waar jy gewoonlik jag en waarmee jy skiet.
Waar in die groot Wynland bly jy.
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 6:05 am
by .223 JAGTER
Welcome to the forum
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 6:09 am
by henning
Welcome Rico.
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 8:04 am
by vriell
Welcome and enjoy...
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 8:18 am
by Boesman10
Dagse Rico - Welkom by die forum. Lyk my ons is bure....
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 8:24 am
by joe rocket
Welkom Rico manner hy werk by legally armed sal ons lekker kan help met aansoeke
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 10:05 am
by Rico
Hallo ja ek is van Wellington en jag net waar ek plek kry. Dus waar ons dit nog kan bekostig.
My jagte is maar hoofsaaklik in die Vrystaat en Karoo tot dusver ook die rede om my toetrede tot die 7mm familie. So my primere jag geweer is n 7mm RM vanaf volgende jaar.
En ja ek is verbonde by Legally Armed maar sal daardie kanaal formeel deur die admins dryf as advertensies.
Hier is ek net Rico wat hou van skiet en jag en alles wat daar by betrokke is.
Dankie vir al die welkom boodskappe.
Groete
Rico
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 10:47 am
by CharlieBoy
Goeie dag
Ek like van geweer en jag so wil bietjie kyk wat het julle te se oor als.
Charl
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 11:38 am
by jamalley
Welkom
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 11:57 am
by mossie
Welkom!!
Ouens wat in die Vrystaat skiet is goeie ouens.
MOSSIE
Re: Hallo
Posted: Thu Nov 06, 2014 11:57 am
by Frikkiedbr
Baie welkom
Re: Hallo
Posted: Fri Nov 07, 2014 8:22 pm
by Christo
Hallo Rico. Welkom hier.
Baksteen se seun?
Re: Hallo
Posted: Sat Nov 08, 2014 2:48 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.
Re: Hallo
Posted: Mon Nov 10, 2014 11:47 am
by Jacques du Plooy
Welkom op die forum. Geen beter plek om die afrikaans bietjie af te stof nie
