Page 1 of 1
''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:00 pm
by andre007
Manne n vraag oor ''consealed carry''. Sonder om so slim soos n boom vol uile te klink... dit is kommentaar wat ek gekry het na die onderwerp die een dag op die baan op gebring is. Volgens die wet is al persoon wat nie hoef te ''conseal'' nie is lede van organissasies wat hulle wapens in uniform dra, dws Polisie, spietkops, weermag ens. Verstaanbaar en ekt geen probleem daarmee nie, was self in die Polieste. Dan sê die 1 lot geen deel van die wapen mag sigbaar wees nie, ook verstaanbaar - mag die ''holster" dan wys? en dan sê n ander lot daar mag ook nie n ''shadow'' wys van die pistool wat onder jou hemp gedra word nie. Ek kan onthou dat daar in die wet verwys word dat die vuurwapen gedra moet word in n skede wat doelgerig vir die vuurwapen ontwerp was. Wat dink julle hiervan?
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:05 pm
by G-force
Dit moet in n "holster" wees en dit moet "covered" wees.Dis al.Dis n beter opsie om hom te "conceal" en nie net "cover" nie.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:08 pm
by andre007
Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:13 pm
by Louis Kriel
"Open carry" is buitendien dwaas en maak jou onnodig n teiken indien jy jou op die verkeerde plek bevind.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:23 pm
by G-force
andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 1:45 pm
by andre007
Ek stem saam. Hoe minder mense weet wat jy ''dra'' hoe beter. Persoon is maar altyd net bekomerd dat die ''holster'' se punt bietjie uitsteek as jy gaan sit en of jou hemp/t hemp dit nie mooi toemaak nie.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 2:07 pm
by sako 30-06
G-force wrote:andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.
So hoe kan jy die wapen 100% conceal as jy n t-hemp aan het?
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 2:12 pm
by G-force
sako 30-06 wrote:G-force wrote:andre007 wrote:Dws nie eers die ''holster'' mag sigbaar wees nie?
Korrek ja.En dis gevaarlik vir jou ook in my opinie.
So hoe kan jy die wapen 100% conceal as jy n t-hemp aan het?
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.
Inside Waist Band holster.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 2:14 pm
by Capt. Yoda
Met n ordentlike IWB holster en n goeie belt sal jy hom nie maklik onder n t-hemp sien nie.EK dra n full size pistool en self ook nou en dan n rollie en nie eers my vrou weet as ek hul dra nie.G het so ruk terug op n ander forum fotos van sy setup gewys en mens kon glad nie sien hy dra iets nie.
Ek ken so veel ouens wat oop dra en ek weet nie van een van hulle wat al gestop is deur die SAP nie.Daar in die NW loop die manne met hom so op die heup en niemand kyk eers 2 keer nie maar ek dink ook so G gese het dit is beter as niemand weet nie.Element of surprise and all that
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 2:43 pm
by sako 30-06
Al hang die hemp oor kan die vorm nogsteeds gesien word.[/quote]
Inside Waist Band holster.[/quote]
Dankie Ge.
Ek dra hom ook so,moet mooi kyk om te sien iets is onder die hemp.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 3:14 pm
by andre007
Capt. Oblivious wrote:Met n ordentlike IWB holster en n goeie belt sal jy hom nie maklik onder n t-hemp sien nie.EK dra n full size pistool en self ook nou en dan n rollie en nie eers my vrou weet as ek hul dra nie.G het so ruk terug op n ander forum fotos van sy setup gewys en mens kon glad nie sien hy dra iets nie.
Ek ken so veel ouens wat oop dra en ek weet nie van een van hulle wat al gestop is deur die SAP nie.Daar in die NW loop die manne met hom so op die heup en niemand kyk eers 2 keer nie maar ek dink ook so G gese het dit is beter as niemand weet nie.Element of surprise and all that
Ge, kan jy vir ons n link na die artikel plaas, of link deurgee?
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 3:38 pm
by Carl
No person may carry a firearm in a public place unless the firearm is carried –
a)
in the case of a handgun—
i) in a holster or similar holder designed, manufactured or adapted for the carrying of a handgun and attached to his or her person; or
ii) in a rucksack or similar holder; or
b) in the case of any other firearm, in a holder designed, manufactured or adapted for the carrying of the firearm.
2) A firearm contemplated in subsection (1) m
ust be completely covered and the person carrying the firearm must be able to exercise effective control over such firearm.
http://www.acts.co.za/firearms-control- ... index.html
Die wet vereis nie dat die vuurwapen onsigbaar is nie. Ek dink uit 'n persoonlike veiligheids oogpunt sal ek probeer dat niemand weet ek dra 'n handwapen nie. Soms kan die wapen "print" maar vir my is dit die beste as selfs my pelle nie weet nie.
Ek beskou dit as 'n wen as ek by 'n funksie is en een van my pelle wat weet ek dra vra "het jy dit nou by jou?"
Dit is belangrik om te oefen met die versteekte holster, help nie jy oefen net met jou speedbelt nie. Versteekte dra verg ook 'n hoër mate van bewustheid, dit gaan langer vat om jou wapen uit te kry.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 3:40 pm
by andre007
Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 3:43 pm
by Carl
Daardie 15U van Lindsay Ross is perfek. Ek dra dit gereeld kerk toe en net een vriendin het dit al opgemerk - en nee ek dra nie apendix (voor) nie so daar was nie verwarring nie 8-)
Vir <R300 is dit darem bitter goeie geld.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 5:21 pm
by alecjohnson
Jy kan ook kyk na Sticky holster, ek een en sit baie gemaklik en plak stewig vas.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Nov 04, 2014 5:56 pm
by G-force
andre007 wrote:Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Hier is die hybrid leer/kydex holster.
Ek sal daai link moet soek,dis erens op die forum.
http://www.hailstormza.com/Comp-Tac-MTA ... p_442.html
Re: ''Consealed carry"
Posted: Tue Dec 23, 2014 4:31 pm
by tau
G-force wrote:andre007 wrote:Ge'.
Watter IWB holster gebruik jy. Kan jy dalk vir ons die skakel plaas van die artikel waarna Capt O verwys?
Hier is die hybrid leer/kydex holster.
Ek sal daai link moet soek,dis erens op die forum.
http://www.hailstormza.com/Comp-Tac-MTA ... p_442.html
G-force het my ook BAIE goeie raad gegee, ongelukkig was die MTAC uitverkoop en ek het 'n Lindsay Ross U15 gekry, ongelukkig pas hy nie my lyf nie. Toe kry ek 'n Glock clip soos die
http://www.themicholster.com/ en vir my werk dit bitter goed. Ek dra gemaklik en sonder print.
Re: ''Consealed carry"
Posted: Fri Dec 26, 2014 9:55 pm
by Jacko
'n Goeie belt is baie belangrik. My CR Speed Belt is my gunsteling.
Het ook 'n trigger guard holster soos Tau, maar my G-Code Incog is awesome, veral vir AIWB. Gebruik hom ook op die 15:00 posisie op MTB. Moes hom wel met heat gun en dremel customize, maar dis mos maar hoe ons manne is. :-)
Re: ''Consealed carry"
Posted: Sat Dec 27, 2014 6:43 am
by Apie
Ek gebruik die Comp Tac Iwb vir my Glock 19 maar ek dink die Old Faithfull is net so goed vir die helfde van die prys.
T hemp of kerk hemp, geen probleem
Re: ''Consealed carry"
Posted: Sat Dec 27, 2014 6:28 pm
by 1lum1nat1
Ek het self ook 'n Comp Tac. Het verskeie belde probeer en dra vir die laaste drie maande elke liewe dag my "daniels Holster - Cobra duty belt". Dit maak 'n HELSE verskil.