Page 1 of 1
Wildsvleis
Posted: Mon Mar 28, 2011 12:09 pm
by Pierre van der Horst
Dags? Almal,
Ek besit 'n klein biltong besigheid. EK is opsoek na wildsvleis teen 'n billilke prys. As enige iemand weet sal julle my asb laat weet by
biltongcafe1@gmail.com
Biltong Groete,
Pierre
Re: Wildsvleis
Posted: Thu Apr 14, 2011 4:03 pm
by Hugo
Wat betaal jy per kg?
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 5:13 am
by Johanswarts
PM vir my jou sel nommer dan praat ons as ek weer gaan jag, ons kan n prys dan maak.
Groete
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 12:55 pm
by erx
Hi Pierre, van waar is jy?
Groete
erx
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 1:31 pm
by PRIVATE RYAN
Hi Pierre,
ek stel ook belang.
Ek is in PTA.
Pasop vir Hugo, hy skiet penshoue.
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 2:21 pm
by Hugo
PRIVATE RYAN wrote:
Hi Pierre,
ek stel ook belang.
Ek is in PTA.
Pasop vir Hugo, hy skiet penshoue.
Tenminste skiet ek die bok raak PR.
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 2:24 pm
by PRIVATE RYAN
hugo wrote:
PRIVATE RYAN wrote:
Hi Pierre,
ek stel ook belang.
Ek is in PTA.
Pasop vir Hugo, hy skiet penshoue.
Tenminste
skiet ek die bok raak betaal ek my kwesbokke PR.
FIXED, bietjie lame
Re: Wildsvleis
Posted: Thu May 05, 2011 2:27 pm
by Hugo
WWGDD