Page 1 of 1

New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 2:52 pm
by Willie007
Middag julle,

Groet maar net, ek is nuut hier. Gaan bietjie rond kyk, ek het baie goeie goed gehoor oor wat hier aangaan.

Groete,

Willie.

Re: New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 2:57 pm
by tripodmvr
Welkom geheime agent. Kom vorendag met inligting oor jou spesiale wapens.

Re: New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 3:46 pm
by Heinz Petersen
Welkom 007. Van waar in die wèreld is jy.

Re: New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 3:54 pm
by Jacquesb
Hartlik Welkom
Geniet

Re: New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 3:55 pm
by Finfan
Willie welkom. Hoop jy geniet die forum soos almal van ons. Vertel bietjie van waar jy is en watter roere het jy in jou kluis.

Groete

Re: New kid on the blog..

Posted: Sun Nov 02, 2014 5:01 pm
by joe rocket
Welkom Willie

Re: New kid on the blog..

Posted: Mon Nov 03, 2014 9:42 am
by Boesman10
Dagse Willie. Wat se wapens het jy en waar is jy gelee?

Re: New kid on the blog..

Posted: Mon Nov 03, 2014 10:12 am
by Willie007
Dankie, julle laat mens sommer welkom voel! Ek het eers later gesien man se signature is eintlik jou wapens.. Ek het dit verander. In my kluis is 'n Savage Axis 30-06, Seun se vlooimark pêllet, en 'n kettie..

Ek is van Springs in die verre Oos Rand.

Re: New kid on the blog..

Posted: Mon Nov 03, 2014 11:05 am
by jamalley
Welkom ek hoop jy geniet dit baie

Re: New kid on the blog..

Posted: Mon Nov 03, 2014 11:06 am
by .303 JAGTER
Baie welkom Willie, geniet dit hier by ons.
groete.

Re: New kid on the blog..

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:31 pm
by Jacques du Plooy
Dagse, hoe gannit nog met James Bond se worshond...

Re: New kid on the blog..

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:39 pm
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: New kid on the blog..

Posted: Thu Nov 06, 2014 11:59 am
by Frikkiedbr
Welkom Willie, geniet die forum en al sy mense