Page 1 of 1

Vortex Crossfire 4-12x50

Posted: Sun Nov 02, 2014 11:01 am
by Jakkie 321
Wat is julle kennis omtrent die een ook meestal vir nag skiet?

Groette

Re: Vortex Crossfire 4-12x50

Posted: Sun Nov 02, 2014 6:01 pm
by Koos Barnard
Intreevlak teleskoop. Nie vir gewere wat enigsins skop nie.
Mooi loop