Page 1 of 1
Nikon 10x50x60 LRX 30mm
Posted: Sat Nov 01, 2014 8:03 pm
by Jakkie 321
Is daar iemand wat hierdie scope ken. Ek wil hom meer in die aand gebreuk vir jakkalse
Groette
Re: Nikon 10x50x60 LRX 30mm
Posted: Sat Nov 01, 2014 9:28 pm
by Sangoma (IAN)
Bedoel jy nie dalk Nikko nie? Nikko Sterling.
Die 10-50 Nikko Sterling's Diamond was/is in Japan vervaardig. Glad nie sleg nie. Hulle parallax kan net baie fyn raak, veral op hoer vergrotings. Glas is baie helder. Lekker scope vir teiken skiet. Hulle is redelik swaar!
Pasop net vir die NS Targetmaster en Nighteater, hulle is nie so great nie. Bly mar eerder weg
Re: Nikon 10x50x60 LRX 30mm
Posted: Sun Nov 02, 2014 7:05 am
by Jakkie 321
Sangoma
JA dit is die nighteater wat ek in belang gestel het, sal nou maar na iets anders moet kyk.
Dankie vir die inligting
Groette