Page 1 of 1
Bosvark of vlakvark?
Posted: Sat Nov 01, 2014 7:05 pm
by douw
Goeie naand menere
Wat dink jul? Bosvark of vlakvark?
Groete
Douw
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sat Nov 01, 2014 8:16 pm
by F.L.A.S.H
Daai lyk vir my soos n boss otter
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sat Nov 01, 2014 8:18 pm
by douw
Ek het ook so gedink. Die volgende oggend het ek 'n vlakvark met die kamera afgeneem, maar ek wonder steeds oor die een in die nag...
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sun Nov 02, 2014 1:35 am
by Finfan
Daai lyk vir my ook al te na aan Bosvark se kind.
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sun Nov 02, 2014 6:41 am
by Doepie
Beslis 'n bosvark!
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sun Nov 02, 2014 8:42 am
by douw
Dankie manne. Miskien kry ek gou weer 'n foto, hopelik 'n beter een.
Groete
Re: Bosvark of vlakvark?
Posted: Sun Nov 02, 2014 9:24 am
by Jakkie 321
Nee wat bosvark se kind daai.
Groette