Page 1 of 1
nog n bolander
Posted: Tue Oct 28, 2014 9:01 pm
by joe rocket
Dagse almal. Ek is bietjie rekenaar gestremd het my sewe maande geneem om uit te vind hoe om n post te stuur. Ek geniet die forum vreeslik. Ek is mal oor jag, teiken skiet en visvang. My ou musgrave 30 nul 6 is my ou staatmaker. Wag vir 243 howa, 303, bruno. 22 en 38 special se papiere.
Groete uit die paarl
Jason
Re: nog n bolander
Posted: Tue Oct 28, 2014 9:40 pm
by Pvdw
Welkom Jason. Dis sommer 'n lekker klompie gewere wst jy oppad het. Hoop als lopp glad met dit.
Re: nog n bolander
Posted: Tue Oct 28, 2014 9:45 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Jason.
Die Paarliete kan amper hul eie bende begin.

Re: nog n bolander
Posted: Tue Oct 28, 2014 10:04 pm
by Viking
Welkom Jason.
Ons Bolanders sal 'n plan moet maak om mekaar raak te drink....
Re: nog n bolander
Posted: Wed Oct 29, 2014 8:21 am
by jamalley
Welkom Jason
Re: nog n bolander
Posted: Wed Oct 29, 2014 8:32 am
by Boesman10
Welkom buurman. Lyk my ons kan al ons eie komando form hier.
Re: nog n bolander
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:35 pm
by Finfan
Welkom hier
Re: nog n bolander
Posted: Wed Oct 29, 2014 9:20 pm
by PWV
joe rocket wrote:Dagse almal. Ek is bietjie rekenaar gestremd het my sewe maande geneem om uit te vind hoe om n post te stuur. Ek geniet die forum vreeslik. Ek is mal oor jag, teiken skiet en visvang. My ou musgrave 30 nul 6 is my ou staatmaker. Wag vir 243 howa, 303, bruno. 22 en 38 special se papiere.
Groete uit die paarl
Jason
Welkom, Jason. hoop jy geniet dit hier. Soos Gawie(7mm) se, kan ons 'n staatsgreep oorweeg met al die Paarliete!
Re: nog n bolander
Posted: Thu Oct 30, 2014 8:48 pm
by goodstuff
Welkom Jason,
Glo jy sal die forum geniet!
Groete van n Mede bolander