Page 1 of 1

Nightforce Optics Torture Test

Posted: Tue Oct 28, 2014 11:39 am
by Capt. Yoda
Hey guys here’s a torture test video that’s really worth watching — you’ll be shocked and amazed (we guarantee it). In this video, Nightforce Exec Kyle Brown (with help from NF employee Sean Murphy), absolutely brutalizes a Nightforce NXS 5.5-22x56mm scope. He bangs it on a concrete bench-top, throws it 50 yards downrange, knocks it on a hardwood beam multiple times, and then heaves it back again. We kid you not. To our eternal surprise, the Nightforce scope survives all that abuse and shoots fine. What did Timex once say — “Takes a licking and keeps on ticking”?

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... ture-test/

http://vimeo.com/109698139

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Thu Oct 30, 2014 1:25 am
by uitenwaj
Ek het sulke snaakse steek pyne gekry en my maag spiere het lelik saam getrek toe ek die video kyk. Sal dit nooit aan n teleskoop kan doen nie en dan nie eens te praat van so duur teleskoop nie maar dis n goeie advertensie.

Ek wonder hoeveel ander duur make op die mark sal dit kan oorleef en nogsteeds reg werk na die tyd? Sal baie interessant wees as hulle so video kon maak van NF, Zeiss, Swarofski, March ens.

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Thu Oct 30, 2014 7:19 am
by JPS
Ja nee net die eienaar van die maatskappy wat dit met so scope sal doen....

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Fri Oct 31, 2014 12:01 pm
by Jakkie 321
Na die hoeveelste een het dit gewerk???

Groette

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Fri Oct 31, 2014 1:05 pm
by BLOK
Jakkie 321 wrote:Na die hoeveelste een het dit gewerk???

Groette

Van wat ek gehoor het doen hulle dit gereeld op borgdae en skiet dae waar hulle betrokke is. Sal nogals like om te sien hoe ander fabrikate die torture test doen

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Fri Oct 31, 2014 3:09 pm
by Riaan Kriel
Wow, ek weet nie of ek net te veel van softie is nie, maar ek sal dit NIE doen met my scopes nie. Ek moet erken dit is nogal indrukwekkend!!

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Sat Nov 01, 2014 2:31 pm
by Stefan764
Dis maar hy daai......

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Mon Nov 03, 2014 6:34 am
by Piet Breedt
Ek doen dit gereeld met myne net om hulle te check.......he...he...he

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Wed Nov 05, 2014 4:51 pm
by dawiec
ja nee vanaand skop ek myne ook so bietjie rond....haha!

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Sat Nov 08, 2014 7:57 am
by Dries101

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Tue Nov 11, 2014 6:14 am
by DSBW
Ek koop gelukkig nie die tipe toerusting om hulle rond te skop en dan te verwag hulle moet nog funksioneer nie, net soos ek nie 'n Hilux sal koop om die Dakar te probeer wen nie. Vir die gebruik wat ek het vir optiese toerusting, met die moontlike af en toe stampie ens. is ek heel tevrede om te werk met die superior optiese kwaliteit van 'n zeiss of swarofski, net jammer ek kan hulle nie meer bekostig nie. Punt is, ek wil die beste moontlik kan sien onder alle omstandighede, nie noodwendig met iets wat ek elke dag bietjie geskop en gegooi het nie.

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Sat Nov 22, 2014 9:06 pm
by Niel Nel
Dries101 wrote:http://m.youtube.com/watch?v=JNzv7Qy6c5c

Man DIE is n toets

Die grootste toets hier was om weer die scope te kry ;D

Re: Nightforce Optics Torture Test

Posted: Sat Nov 22, 2014 9:33 pm
by Dries101
Dis n feit! Met my luck is hy verseker weg