Page 1 of 1

BERRETTA SLIVER PIGEON 1 “30 SPORTING – REAR SIGHT

Posted: Mon Oct 27, 2014 3:43 pm
by swartgevaar
Hi Julle,

Ek het al gesien dat sommige van die wapens standaard uitkom met die “rear brass sight” en myne net met die “font sight”. Is dit moontlik om die “brass rear sight (figure 8)” iewers te bestel as ek met die double sights wil begin skiet of nie?

My volgende vraag is, wat is julle opinie oor die figure 8 vir “TRAP & SPORTING”. Is dit voordelig om met die double sights te mount of mors ek my tyd en moet ek aanhou skiet met die enkel sight?

Re: BERRETTA SLIVER PIGEON 1 “30 SPORTING – REAR SIGHT

Posted: Mon Oct 27, 2014 3:59 pm
by Frikkie Coetzee
Dit hang baie af van jou skiet styl en hoe jy geleer het om te skiet. Ek het nog nooit n haelgeweer gesien wat n agterste visier het nie. Bedoel jy nie dalk n mid barrel bead nie?

Dit is daar om jou te help oplyn en jou loop se tilt aan te dui.

Ek gebruik dit glad nie. In teendeel ek dink ek gebruik ook nie werklik my voorste korrel nie.

Re: BERRETTA SLIVER PIGEON 1 “30 SPORTING – REAR SIGHT

Posted: Tue Oct 28, 2014 12:00 am
by GvA
Ek het so n bead op my Browning. Maar jy merk dit nie op as jy skiet nie. Dit kan handig wees vir opstel van jou kolf.

Re: BERRETTA SLIVER PIGEON 1 “30 SPORTING – REAR SIGHT

Posted: Tue Oct 28, 2014 12:29 pm
by blaser
kyk vir die klei as jy skiet nie na sights nie