Page 1 of 1
Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 8:20 am
by Rooster1089
Hallo, ek wil weet waar is daar 'n winkel in Pretoria-Noord omgewing met Vlieg Hengel gereedskap?
Ek het nog altyd maar gery tot by Solly's Anglers Corner, hulle het die grootste verskeidenheid.
Dankie
Re: Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 8:22 am
by FCLoretz
probeer by Montana crossing op zambesi rylaan is daar 'n winkel. African anger of so iets.
Re: Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 9:51 am
by Hartskoot Hennie
Daar is nie regtig 'n vlieghengel spesialis winkel in Pretoria nie.
Maar dit hang ook nou af waarna jy opsoek is.
Vir vliegbind benodighede kan jy aanlyn by Morne bestel (sy diens is uitstekend):
http://www.theafricanflyangler.co.za/
Vir alle vlieghengel benodighede en toerusting vra vir Mike (Frontier is in Bryanston):
http://www.frontierflyfishing.co.za/
Enigste opsies wat die moeite werd is in Pretoria is Fishing Pro Shop of Solly's, maar hulle hou ook nie alles aan nie.
Re: Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 2:55 pm
by Monster
Probeer Johan en Oom Charles by fishing proshop hulle diens is uitstekend
Re: Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 3:20 pm
by Pvdw
Waar is Fishing Pro Shop sr winkel??
Re: Fly Fishing Winkel
Posted: Mon Oct 27, 2014 3:28 pm
by Hartskoot Hennie