Page 1 of 1

.22 Silencer & Scope

Posted: Sun Oct 26, 2014 3:23 pm
by FrikvanDyk
Middag Vriende

Kan iemand hier asb n plek in die oos rand aanbeveel waar ek die .22 kan vat vir n goeie silencer asook n bekostigbare scope.

Sal waardeur

Groete Frik

Re: .22 Silencer & Scope

Posted: Sun Oct 26, 2014 3:49 pm
by alecjohnson
Ek kan nou nie vir jou se waar om KD te kry nie, maar teleskoop het ek by iwarehouse gekoop 3-9x50 AO mill dot Hawk teleskoop vir R950. En dit werk baie lekker vir my, kruishaar is lekker dik, so nie vir feinskiet op 200m nie maar selfs op 100m is hy lekker.