Page 1 of 1
Howa 22-250 varminter
Posted: Sun Oct 26, 2014 11:00 am
by Foxhound
More manne
Wie van julle skiet met so dikloop howa'tjie?
Ek het so een gekoop en wil die 60 gr vmax en balistic tip met hom skiet
Het een van julle n lading en watse spoed julle dit skiet
Dan ook is dit die moeite werd om die kaliber te ackley of nie? Uit verskeie oorde se die manne mens moet ackley
Ek hoor graag!
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Sun Oct 26, 2014 2:58 pm
by Heinz Petersen
Ek het ook nou een gekoop. As jy nie enkelskoot gewere of AI gewere het nie,doen dit. Ek gaan myne standaard hou.
Ek het genoeg van die tipe gewere en wil nou n slag uit die magesyn laai en skiet en nie agter elke dop aan hardloop nie.
n AI dop wil jy nie sommer verloor nie en ek is nie 100% seker as jy die 22-250 AI dat hy uit die magesyn glad in jou kemer sal ingaan sonder om n modifikasie moet doen nie.
Jy kan hoor wat die ander manne voorstel, maar op die einde van die dag is dit JOU besluit.
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Sun Oct 26, 2014 10:29 pm
by Scrappies
Kyk ook na die 53gr vmax punte.
Beter BC as die 60 en 55gr vmax.
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Sun Oct 26, 2014 10:47 pm
by Foxhound
Hoe kan dit wees
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 12:26 pm
by Dawie
Wat is sy twist rate??
Foxhound die 53gr V-max is lank en sukkel om in 1-14" te stabiliseer. Sy BC is hoër a.g.v. vorm en boat tail.
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 12:27 pm
by Foxhound
1-12
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 12:33 pm
by Dawie
Foxhound wrote:1-12
Dan behoort hy te werk met 53's...Very nice

Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 1:41 pm
by SNIPER
Middag foxhound
Ek skiet 55grn v-max op my 22-250 met 34grn S335.
Hierdie lading skiet basies 3 skote deur die selfde gat op 100m.
Laat weet of jy reg kom.
Groete
Sniper
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 2:11 pm
by WerMos
My vriend het ook so Howa en is dis n wakker geweertjie!
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 3:17 pm
by Heinz Petersen
Is daar van julle wat met S365 laai. Wat laai jy dan en watse lading.
Re: Howa 22-250 varminter
Posted: Mon Oct 27, 2014 3:38 pm
by cassie_calvinia
Heinz Petersen wrote:Is daar van julle wat met S365 laai. Wat laai jy dan en watse lading.
Oom kan die naweek bietjie op QL kyk hier by my