Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Sat Oct 25, 2014 2:14 pm
by Hammansdans
Dagse almal,

Ek's van Wellingon; skiet met 'n .270W en 'n .300WM. Jag graag, skiet graag en hoop om baie hier te leer.

Groete

Chris

Re: Nuweling

Posted: Sat Oct 25, 2014 2:51 pm
by Heinz Petersen
Welkom Chris.
Als wat jy wil weet kan jy hier vra. Hier is n paar slim manne.

Re: Nuweling

Posted: Sat Oct 25, 2014 3:58 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom Chris jy sal dit baie geniet.

Re: Nuweling

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:05 pm
by Hammansdans
Baie dankie.

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 28, 2014 7:51 am
by Boesman10
Welkom Chris. Lyk my ons Wes Kaap gemeente groei lekker. Waar gaan jag jy gewoontlik?

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 28, 2014 8:30 am
by jamalley
Welkom Chrius, hoop jy geniet dit baie hier

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 28, 2014 11:25 am
by Armand Steenkamp
Baie welkom! Glo jy sal geniet

Groetnis

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 28, 2014 12:15 pm
by .303 JAGTER
Baie welkom Chris, en ja ons Kaapenaars raak nou lekker baie.
Geniet dit hier by ons.
Groete
Hennie

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 28, 2014 12:43 pm
by J le Roux
Welkom Chris

Seker maar oor die Currie Beker wat julle Kapenaars nou so breebors is.

Lyk of jy vlaktejag roere het. Vertel maar wat jy maak met hulle.