Page 1 of 1

Vortex agente

Posted: Sat Oct 25, 2014 12:04 pm
by Dirkvh
Ek sal graag verneem waar mens die beste pryse op Vortex teleskope kan kry in SA.

Baie dankie

Re: Vortex agente

Posted: Sat Oct 25, 2014 12:37 pm
by Skywalker
Hi Dirk ek het voordat ek my Vortex gekoop het ook n klomp oproepe gemaak om te hoor waar ek die beste pryse kan kry maar soos ek verstaan is daar n retail prys op hulle omdat hulle ingevoer word so van S&O tot Zimbi se pryse is maar almal om en by die selfde. Ek het myne op Huntex gekoop en daar is hulle mar op skou pryse. Kyk maar vir specials. Hoop dit help

Re: Vortex agente

Posted: Sat Oct 25, 2014 12:38 pm
by Johan JvR
Gromit sal jou mooi help.

Bel hom maandag, hy loop rond die naweek en ek dink nie daar is opvangs nie.

Re: Vortex agente

Posted: Sat Oct 25, 2014 1:18 pm
by Dirkvh
Baie dankie vir die antwoorde manne!

Re: Vortex agente

Posted: Sat Oct 25, 2014 2:07 pm
by Agentkoos
PM gestuur

Re: Vortex agente

Posted: Mon Oct 27, 2014 11:41 am
by Dirkvh
Sover bly S&O die goedkoopste, wie sou kon raai!!!

Thanks guys

Re: Vortex agente

Posted: Mon Oct 27, 2014 11:56 am
by Skywalker
Dirk na watse scope kyk jy en wat is die verskillende pryse wat jy sover gekry het?
Sommer vir die interessantheid.

Re: Vortex agente

Posted: Mon Oct 27, 2014 12:41 pm
by Dirkvh
Vortex Viper 6.5-20X50 SF Dead Hold BDC plex

Pryse "range" tussen R7 900 sonder koerier tot R9 000. S&O is ry afstand van my af en R7 950

Re: Vortex agente

Posted: Mon Oct 27, 2014 12:47 pm
by Skywalker
Glad nie sleg nie ek dink jy gan die scope geniet.

Re: Vortex agente

Posted: Mon Oct 27, 2014 1:11 pm
by Cobus(Cobb)
Bel vir Brad, kyk of hy vir jou iets kan doen..

http://www.vortexoptics.com/content/int ... al_dealers

Re: Vortex agente

Posted: Wed Oct 29, 2014 6:48 pm
by Reloader270
Probeer gerus hierdie agentskap vir enige Vortex en Swarovski teleskope:

http://www.whylo.co.za/

Hul het nie pryse op die sigblad nie, maar kontak hul by hul kontakbesonderhede vir pryse.

Re: Vortex agente

Posted: Thu Oct 30, 2014 9:56 am
by Monrique (SJ)
Dirkvh wrote:Ek sal graag verneem waar mens die beste pryse op Vortex teleskope kan kry in SA.

Baie dankie
Dirk

Kontak vir Drenalinjunkie hier op die forum vir die beste pryse op Vortex teleskope.

Groetnis
Monrique