Page 1 of 2

Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 2:53 pm
by Chevvy SS

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 2:57 pm
by Capt. Yoda

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 3:06 pm
by PWV
Ahgter-agter-agter kleinneef van my. ;)

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 4:08 pm
by Chevvy SS
Dit lyk my die maker is Ettienne Kaptein.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 4:19 pm
by ruaanb
Netjiese mes!

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 24, 2014 4:23 pm
by win270
Dis 'n tawwe mes!! Die prys en waar koop mens dit?

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Sat Oct 25, 2014 7:12 am
by Petrie303
Ek soek ok so mes.... op my kersfees lysie!

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Sat Oct 25, 2014 10:35 am
by Darrylth
Mens kan hom bestel hier http://www.evorster.com/home/the-monkey
myne is bestel dankie vir die deel

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 9:36 am
by Smirre
Hier is messe wat n maat van my maak
sal vry hy moet hulle maak soos in die clip

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 2:13 pm
by WerMos
baie mooi!

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 3:39 pm
by Chevvy SS
Myne is ook sopas bestel.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 4:32 pm
by Herman Huyser
Chevy, wat is die koste van die Monkey?

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 8:15 pm
by HennieC
The Monkey


Steel: 14C28N
Handle: G10
Hardness: 61 Rockwell
Blade: Cera coated

Life Time Guaranty: We will replace the knife if anything happens to the blade or handle material free of charge.






ZAR 1200.00 + Sheath



Different G10 handle mat.



Camo G10

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:13 pm
by Chevvy SS
R1 200 plus vervoerkoste Herman.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Tue Oct 28, 2014 7:55 am
by Herman Huyser
Dankie Chevy

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Thu Oct 30, 2014 4:32 pm
by Chevvy SS
Mes.jpg
Myne vandag gekry!

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Thu Oct 30, 2014 6:55 pm
by ruaanb
Netjies en hoe is kwaliteit? Lekker skerp?

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 31, 2014 7:59 am
by JohanvB
Ook bestel...my Kers geskenk aan myself...

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 31, 2014 8:29 am
by Chevvy SS
Bitter netjies gemaak ruaanb. En met die voelslag aan die lem het daar 'n velletjie geloop.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 31, 2014 8:39 am
by Petrie303
Chevvy SS wrote:
Mes.jpg
Myne vandag gekry!
Hi,

Hoe lyk die leersakkie van hom? Ek wil ok vir my self 'n kers geskenk koop...

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 31, 2014 9:00 am
by musgrave270
Chevvy

wat is die totale lengte van die mes?

groete
Ruan

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Fri Oct 31, 2014 9:01 am
by ruaanb
Chevvy SS wrote:Bitter netjies gemaak ruaanb. En met die voelslag aan die lem het daar 'n velletjie geloop.
Dankie dit klink vir my goed. Nog enetjie vir Aan Pa van Pa vir Krismis ;D

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Jan 05, 2015 4:18 pm
by VdWalt
Capt. Oblivious wrote:Praat met Derek

http://www.merweknives.com/contacts.html
Is dit vir die Monkey? Soos ek dit kry moet die Monkey by Ettienne Vorster
bestel word.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Jan 05, 2015 5:06 pm
by ruaanb
Myne ook intussen gekry. Man dit is n lekker mes.

Re: Ek soek so 'n mes!

Posted: Mon Jan 05, 2015 7:09 pm
by VdWalt
By Derek of Ettienne gekoop?