Page 1 of 1
Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 1:58 pm
by goodstuff
Hi almal,
Ek's Goodstuff en ek's 'n nuweling hier & bly in die Boland
Het die mooiste Howa .308 met 'n stainless bull barell aangeskaf by Huntex kaap en sit en wag in spanning vir my liksens sodat ek hom kan gaan optel.
Groete
Re: Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 2:07 pm
by slagdop
Welkom hier. Sien jy's ook een van die manne wat like van swaar dra. Geluk met jou keuse.
Re: Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 2:36 pm
by goodstuff
slagdop wrote:Welkom hier. Sien jy's ook een van die manne wat like van swaar dra. Geluk met jou keuse.
Hi slagdop - ja, sal seker maar leer op die harde manier... maar hel, dis n mooi roer!
Re: Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 3:07 pm
by Heinz Petersen
Welkom hier en voorspoed met die koop van jou volgende geweer. As jy eers sien wat die ander manne koop dan wil jy ook net koop.
Ek sien die wind pomp weer daar by julle.
Re: Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 4:28 pm
by Gawie(13mm)
Middag Gustav.
Welkom hier op die forum. Klop aan by Oom PWV. Hy en sy Howa verstaan mekaar baie mooi.
Groetnis.
Re: Nog n nuweling
Posted: Fri Oct 24, 2014 4:44 pm
by PWV
Welkom op die forum. Behalwe vir 'n paar, is hier net goeie ouens!!!

Re: Nog n nuweling
Posted: Tue Oct 28, 2014 11:02 am
by Boesman10
Dagse Goodstuff. Welkom hier op die forum. Duidelik het ek jou intro gemis. As jy iemand soek om mee te gaan saam jag of paar jagplekke in die Wes Kaap soek stuur vir my epos na
master@wetdog.co.za. Hopelik sien ek jou by die Franschoek Sjampagne fees die einde van November.
Re: Nog n nuweling
Posted: Tue Oct 28, 2014 11:21 am
by .303 JAGTER
Baie welkom Goodstuff, jy gaan dit sommer baie geniet hier op die Forum, baie geluk met daardie mooi roer, ek beoog om in die nabeie toekoms ook n .308 Howa of miskien die Savige Axis II-xp te koop.
Baie groete.
Hennie
Re: Nog n nuweling
Posted: Tue Oct 28, 2014 11:36 am
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit baie
Re: Nog n nuweling
Posted: Tue Oct 28, 2014 11:55 am
by goodstuff
Dankie almal - wag nou net in spanning dat ek my roer kan gaan haal!
Die scope word darem gefit volgende week ook.
@Boesman10 - sal laatweet sodra ek reg is - sien by die fees
Groete