Page 1 of 1

Roepkursus Graaff Reinet - 10 en 11 November 2014

Posted: Fri Oct 24, 2014 1:43 pm
by tafjak
Roepkursus word aangebied en sal op die 10 de Nov(maandag) begin die oggend.

Nagjag demo
CD met 40 roepklanke

Kontakpersoon in Morne v Jaarsveld by 0498910851

Mooiloop

Re: Roepkursus Graaff Reinet - 10 en 11 November 2014

Posted: Fri Oct 24, 2014 3:27 pm
by andre007
Manne ekt nou met Morne gepraat. Hy't genoem dat hy n groeppie van 8 manne vir Taffie moet bymekaar kry. Kan ons dalk miskien n lysie optrek?