Page 1 of 1
Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 2:56 pm
by Supacow
Kan ligte krappies uitpoleer word en wie doen dit?
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 2:59 pm
by Flip Nel
Supacow wrote:Kan ligte krappies uitpoleer word en wie doen dit?
Ek is nie so seker dit gaan goed wees nie, gaan dit nie jou lens coating beskadig nie
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:00 pm
by Arnold
Braso en fyn staalwol doen wonders

Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:43 pm
by Supacow
geen fix vir n krap?
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:45 pm
by FCLoretz
watse teleskoop is dit?
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:46 pm
by VdWalt
Ek het al met Silvo en 'n sagte lap merkies uit 'n horlosie glas gehaal - weet egter
wat dit aan jou teleskoop met sy coating gaan doen nie .
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:48 pm
by Supacow
Arnold jy het nagelaat om die JB bore paste en toiletpapier te noem
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:49 pm
by Supacow
Dis n schmidt
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 3:50 pm
by FCLoretz
bel vir Stefan by S&O pta, hy behoort jou te kan help. Optics is sy gebied van expertise
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 4:04 pm
by Arnold
Supacow wrote:Arnold jy het nagelaat om die JB bore paste en toiletpapier te noem
JB is gewoonlik te fyn vir die eerste probeerslag en hiervoor gebruik ek valve grinding paste

Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 5:18 pm
by LoveHenties
Probeer tandepaste. Dit werk wondere vir CD's
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 6:28 pm
by Johannes Schoeman
Gedink Arnold is n dr. Sorry my fout.
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 6:38 pm
by Frikkie Coetzee
Om Hemelsnaam moet onder geen omstandighede self jou teleskoop se lense probeer poleer nie. Dis n goeie manier om hom goed op te neuk.
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 7:13 pm
by Hein (Haan)
Sal mens nie die coatings op die lense afpoleer nie?
Dit kan dalk erger as die krap wees
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Thu Oct 23, 2014 9:30 pm
by wlm
Julle laat my dink aan die liedjie wat ons kleintyd gesing het: "Tekkies laat jou voete stink en Brasso laat jou holle blink". Supacow, dis 'n duur scope laat 'n kundige daarna kyk.
Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Fri Oct 24, 2014 8:10 am
by Dawie Malan
Gebruik 'n Dremel

Re: Krapmerkies op teleskooplense
Posted: Fri Oct 24, 2014 8:36 am
by Supacow
Dankie manne die raad loop!
Sal uitkyk vir n lekker sagte attachment, Dawie
