Hout pale
Posted: Thu Oct 23, 2014 11:54 am
Goeie dag almal
Ons is besig om n vriend te help om sy plaas in te rig. Ons bou dakkies en bomas ens ( Afdakkies en kuier boma ) En so 2 of 3 hides !
Is daar van julle in die omgewing naby pretoria wat dalk pale en paaltjies het wat julle van ontslae wil raak? Ons sal dit self kom haal. Hulle plaas is net buite dinokeng.
Voorstel van wat ook om te gebruik sal waardeer word!
Beste groete
Pieter